Bosgasie

Bosgasie Bosgasie...jou nommer een haargroei produkte in SA! Finalis Netwerk 24 Smaakmakers 2026 Katagorie:Afrikaanse Kleinbesigheid
📍 Charles Str, Great Brak River

Elke reis begin iewers  🥰
03/06/2026

Elke reis begin iewers 🥰

Ek gaan vanoggend deur my foto's en kom af op hierdie foto wat iemand so rukkie terug vir my gestuur het.My matriekjaar....
02/06/2026

Ek gaan vanoggend deur my foto's en kom af op hierdie foto wat iemand so rukkie terug vir my gestuur het.
My matriekjaar. Ek smile maar is vol onsekerheid. Min vooruitsigte. Baie vrae. Maar God het reeds 'n pad voorberei wat ek nog nie kon sien nie. Ek kyk wéér na hierdie foto en besef: Jy hoef nie die hele pad te sien om die eerste tree te gee nie ❤️ Jou huidige omstandighede is net 'n gedeelte van die storie, nie die einde daarvan nie 👏

01/06/2026

Goeie more hartsmense ❤️....en netso is ons alweer in die middle van die jaar

31/05/2026

💜 Ons het gister Lupus Awareness Month afgesluit deur 'n spesiale Support Day vir Shannon te reël.
'n Dag van liefde, ondersteuning, bewustheid en bemoediging om haar te herinner dat sy nie alleen is op haar lupus-reis nie.
Dankie aan almal wat deel was van hierdie betekenisvolle dag. Sy het absoluut pragtig gelyk💜 😍 🥰

28/05/2026

Goeie more hartsmense ❤️
Bosgasie winkel is gelee in Groot Brakrivier
CHARLES STR,Savemore Building(Upstairs)
Maandae-Vrydae 9h00 tot 17h00
Saterdae 09h00 tot 13h00

Ons twee het gister pers gedra vir Lupus Awareness 💜Nie net om bewustheid te skep nie,maar om ondersteuning en  liefde t...
28/05/2026

Ons twee het gister pers gedra vir Lupus Awareness 💜
Nie net om bewustheid te skep nie,maar om ondersteuning en liefde te wys vir ons eie Shannon. Shannon jy hanteer meer as wat mense sien, en ons staan saam met jou elke tree van die pad. 💜

Moenie slaap op Bosgasie se Hair Growth Strengthening mask nie R210061 629 9894
27/05/2026

Moenie slaap op Bosgasie se Hair Growth Strengthening mask nie R210
061 629 9894

27/05/2026
🥺❤️ I won't rest until Bosgasie is a household name in South Africa
27/05/2026

🥺❤️ I won't rest until Bosgasie is a household name in South Africa




🎉 We are excited to announce our next entrant in Category 2 for the SACBW Awards! Chamoné Gertse Bosgasie

Courageous, inspired, and proactive, she continues to seize opportunities to grow and elevate her business. Her determination and commitment truly reflect the spirit of excellence we celebrate through these awards.

We are proud to have her as part of this journey and look forward to seeing her shine! ✨



Raai wat dit kan wees 👀Agter die skerms van iets spesiaal 👀Nog nie reg om alles te wys nie… moet nog paar verander soos ...
26/05/2026

Raai wat dit kan wees 👀
Agter die skerms van iets spesiaal 👀
Nog nie reg om alles te wys nie… moet nog paar verander soos die kleur lol...maar ek is opgewonde om te wys dat ek vandag begin toets aan 'n produk wat later vanjaar gelaunch word ❤️
Bosgasie Haargroei Produkte
📍 Groot Brakrivier
☎️ 061 629 9894

Address

12 Charles Street, , PnP Centre(Upstairs)
Great Brak River
6525

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosgasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category