19/02/2026
Is jou noodnommers byderhand wanneer dit werklik tel? 🚨
Ons gee om vir Groot Brak, daarom het ons spesiale yskas-magnete gemaak met al die dorp se noodnommers op een plek. Of dit nou die brandweer, polisie of ambulans is - moenie skarrel vir nommers in 'n krisis nie.
✅ Kry een GRATIS as jy meer as R250 in die winkel spandeer.
💰 Of koop joune vir slegs R20.
Ons Mimaki-drukker kan enige iets in 'n magneet verander. Verewig daardie kosbare foto’s van die kleinkinders op die yskas, of sorg dat jou besigheidskaartjie nooit wegraak nie deur dit op 'n magneet te druk. 📸
Kom kry joune vandag nog by Winkel 3, Langstraat 14, Bergsig, Groot Brakrivier of stuur vir ons 'n WhatsApp by 074 706 1944 vir jou eie persoonlike magneet-kwotasie. 📍
---
Are your emergency numbers handy when it matters most? 🚨
We care about Great Brak, so we’ve created special fridge magnets featuring all the town’s emergency numbers in one place. Whether it’s the fire department, police, or ambulance - don’t scramble for numbers in a crisis.
✅ Get one FREE when you spend more than R250 in-store.
💰 Or buy yours for only R20.
Our Mimaki printer can turn almost anything into a magnet. Keep those precious photos of the grandkids on the fridge, or ensure your business card is always where clients can find it. 📸
Visit us in-store at Shop 3, 14 Lang St, Bergsig, Great Brak River, or WhatsApp us at 074 706 1944 for your own custom magnet quote. 📍