WIPS - Wildlife Investigation & Protection Services

WIPS - Wildlife Investigation & Protection Services Die WIPS-span spesialiseer in landelike veiligheid en het ‘n pasmaak oplossing vir jou eie persoonlike veiligheids probleme.

Die hoofdoel van WIPS is om ‘n veilige omgewing te skep waar ons boere tot hul volle potensiaal kan funksioneer. WIPS werk nou saam met die SAPS, Veediefstaleenhede, Natuurbewarings organisasies soos Loskopdam Natuurreservaat waar WIPS ook onder andere betrokke is by die beskerming van renosters. MISDAAD BEKAMPING

•Plaas Beveiling | •Spoorsny Dienste | •Informante | •Vee Diefstal Ondersoeke | •Pl

aasaanvalle | •Oes Beskerming | •Dorpswagte & Sekuriteit | •Gewapende reaksie | •Kameras en Alarmstelsel | •Elektriese Heinings en Motorhekke

Wagte patroleer met motorfietse en reaksie eenheid is blitsig op die toneel. Niks glip verby die PHANTOM 4 RTK hommeltuig nie. 30 Minute Vlug tyd, 5km beheer radius. 72km/h Top Spoed. 4K Video Resolusie. Ons verskaf monitering van CCTV en Alarm Stelsels. Kort Fokus, Termiese Visie en Alles-in-een oplossing.

24 UUR KAMERA MONITERING VANAF ONS BEHEERKAMER

10/05/2021

Address

Groblersdal

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WIPS - Wildlife Investigation & Protection Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WIPS - Wildlife Investigation & Protection Services:

Share