21/10/2021
Matriekafskeid 2021 - 'n dag wat met groot opgewondenheid en baie voorbereidings afgewag is. Ek hoop dit was vir julle 'n wonderlike aand met soete herinneringe, julle het pragtig gelyk. Sterkte met julle eksamen en julle planne vir volgende jaar. Tersia Biewenga and Catherine Schoeman