20/09/2026
BOSIU 10DE PRODUKSIE VEILING.
Hoeftrimming DairySmid het weereens die voorreg gehad om een van die borge by die veiling te wees.
Daar is geen moeite ontsien en almal is op die hande te dra!
Johna en jou span, deur die bank, welgedaan en knap gedoen.
This is an aution not to be missed and a privilege to be associated.
The Hoof Trimming team.