27/08/2026
๐จ JOU BESIGHEID KOS JOU DALK GELD โ EN JY WEET DIT NIE EERS NIE.
Weet jy regtig...
๐ฐ of jou pryse genoeg wins maak?
โฑ๏ธ wat jou tyd per uur werd is?
๐ wat jou voertuig jou werklik per kilometer kos?
๐ฆ waar jou geld en voorraad heen gaan?
๐ฅ of jou personeeladministrasie onder beheer is?
๐ wat die syfers in jou besigheid eintlik vir jou sรช?
Dis presies hoekom JAPTRAPโข STELSELS bestaan.
Nie ingewikkelde besigheidsagteware wat jou nรณg meer verwar nie.
๐ Praktiese, bekostigbare stelsels wat jou help om te MEET voordat jy BESLUIT.
JAPTRAPโข help klein besighede met praktiese oplossings vir onder andere:
โ
Pryse en wins
โ
Uurtariewe
โ
Voertuig- en ritkoste
โ
Boekhouding en voorraad
โ
Debiteure
โ
Begrotings
โ
Personeeladministrasie
โ
En meer...
Want 'n besigheid wat net raai, kan maklik besig lyk sonder om werklik geld te maak.
๐ฏ Meet dit. Verstaan dit. Bestuur dit beter.
๐ฟ๐ฆ Ontwikkel met die Suid-Afrikaanse klein besigheid in gedagte.
๐ฑ Eenvoudig en prakties.
๐ก Geen onnodige ingewikkeldheid nie.
JAPTRAPโข STELSELS
Van telraam tot slimfoon โ om te meet is om te weet.
๐ Ontdek die JAPTRAPโข reeks by
www.avrioproducts.com
๐ฒ WhatsApp: 082 786 5690