Hennenman Business Directory Besigheids kontak besonderhede - Matjabeng

Hennenman Business Directory Besigheids kontak besonderhede - Matjabeng Besigheids kontakbesonderhede in Hennenman Mathabeng

28/11/2025

RED SATURDAY|MALL TO ACTION:
SA's biggest CALL to ACTION Blood Drive
1 Day - 1 Mall - 100 units of blood - 25 new donors

Join us in saving lives in proud partnership with Goldfields Mall & Round Table Welkom 40

*Goldfields Mall*
1️⃣0️⃣0️⃣ units of blood
Saturday, 29 November 2025
09h00 - 16h00
Entrance 1 (Woolies)
Entrance 2 (Rhino)

How can you get involved?:
✅ *SANBS would like to encourage businesses, organisations, schools and churches to pledge to bring 10 people each.* With the help and support from our stakeholders, we'll be able to achieve 1️⃣0️⃣0️⃣ units of blood.
PRIZE: 🥳🎁🎉
*The business that brings in the most donors will receive a complimentary Gold Fm Half Day Outside Brodcast*🌞
✅ Share the digital artwork on all social media platforms to increase awareness.

Africa Unites for Red Saturday. One Day. One Continent. One Purpose.

Window car glass chip repairRonel 0716402416
17/11/2025

Window car glass chip repair

Ronel 0716402416

20/07/2024
Welkom Wintermark gou hierDrie vroue van Welkom - Melissa Maritz, Wilmien Godfrey en Salome Nel - het in 2021 in samewer...
17/05/2024

Welkom Wintermark gou hier

Drie vroue van Welkom -
Melissa Maritz,
Wilmien Godfrey en
Salome Nel -
het in 2021 in samewerking met
Nalda Prinstoo
van die venue “Salt & Pepper”
die eerste Wintermark in Welkom begin,
vir Welkom.

Die mark is goed deur die Goudveld
ontvang en sal vir 'n derde jaar
aangebied word,
die Wintermark word met groot
nostalgie van die ou Welkomse skou
aangepak,
en daar is selfs 'n mallemeule vir die
vier dae van die mark.

Samesyn, glimlagte, kinders wat speel, heerlike kos, musiek en die lekker lag van tevrede besoekers is wat jy sal sien wanneer jy by die Wintermark instap.

Die vroue is baie opgewonde en werk hard om
'n groter en beter mark in Mei die jaar aan te bied, danksy die positiewe ondersteuning van die gemeenskap van die Goudvelde sien die Vitstallers van oor die hele land, wat almal entrepreneurs is en 'n inkomste uit die mark verkry, uit na nog 'n suksesvolle mark.

Dit het die organiseerders laat besluit om 'n geleentheid te skep vir elke entrepreneur, besigheidsman en persoon wat hul handgemaakte artikels wil verkoop, om by die mark uit te stal.

Die Wintersmark begin op die nasionale
Stemdag, en die mark bied elke dag van
08:30 tot 22:00
aktiwiteite en musiek vir groot kuier vir die Goudvelders.

Drie vroue van Welkom – Melissa Maritz, Wilmien Godfrey en Salome Nel – het in 2021 in samewerking met Nalda Prinsloo van die venue Salt & Pepper die eerste Wintermark in Welkom begin, vir Welkom.

Vrouedag by Allemanskraaldam
01/08/2021

Vrouedag by Allemanskraaldam

28/01/2021
DAVOS
25/01/2020

DAVOS

Richard Quest was not pulling any punches at when discussing South Africa, Ramaphosa, the ANC government, and SAA.

VEILING VAN WEIDING/SAAI PLAAS, HENNENMANDATUM: 23 OKTOBER 2019TYD:11:00PLEK: PLAAS VOGEL'S RAND NO 373, HENNENMANBESIGT...
06/10/2019

VEILING VAN WEIDING/SAAI PLAAS, HENNENMAN

DATUM: 23 OKTOBER 2019
TYD:11:00
PLEK: PLAAS VOGEL'S RAND NO 373, HENNENMAN

BESIGTIGING SLEGS PER AFSPRAAK.

NAVRAE: CHARL THOMPSON: 082 335 1320
KANTOOR: 056 515 1181

Address

Hennenman
9445

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hennenman Business Directory Besigheids kontak besonderhede - Matjabeng posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share