22/02/2022
Goeiemiddag aan al die lesers op die groepe. Ek wil dit net onder julle aandag bring, dat dit nie nodig is om ons water te kook van Blue Diamond nie. Ek heg vir julle ñ bewys aan waar ons, ons water laat toets het deur EnviroCare op die 07/02/2022 Na soveel navraag oor ons water veilig is vir mense gebruik. Voel ek net om almal gerus te stel. Geseënde dag groete Matilda Blue Diamond