Ratel Staalwerke

Ratel Staalwerke Gemaak vir Suid-Afrika. Gebou om te Hou. Pasgemaakte staal produkte: Braaiers | Beeshekke | Skiet toerusting | Sekuriteit

Geen kortpaaie. Net solid vakmanskap.

Hierdie is nie net 'n las nie.Dis 'n week se werk. Dis trots. Dis ons naam op elke stuk staal wat hierdie werkwinkel ver...
10/04/2026

Hierdie is nie net 'n las nie.

Dis 'n week se werk. Dis trots. Dis ons naam op elke stuk staal wat hierdie werkwinkel verlaat.

Dankie aan almal wat ons ondersteun. Lekker naweek. 🤙

Winter is om die draai. Die seisoen ook.Terwyl ander mense nog warm word, is die regte skut al lankal besig om voor te b...
09/04/2026

Winter is om die draai. Die seisoen ook.

Terwyl ander mense nog warm word, is die regte skut al lankal besig om voor te berei.

Ons Staal Skote reeks: gongs, dueling trees, skiet tafels en jag rakke, is gebou vir die skut wat ernstig is.

Gereed vir die seisoen? Ons ook.

Sien die reeks op ons webwerf 👇
https://www.ratelstaalwerke.com/ratel-reeks/staal-skote

Of bestel direk op WhatsApp 👇
064 973 7546

Indien jy nie tyd het vir goed wat breek wanneer daar werk is om te doen nie.Kontak Ratel Staalwerke: 064 973 7546Ons ma...
08/04/2026

Indien jy nie tyd het vir goed wat breek wanneer daar werk is om te doen nie.

Kontak Ratel Staalwerke: 064 973 7546

Ons maak staal produkte wat harder werk as jy, sodat jy kan ophou sweet, ophou vloek, en begin boer. Sterk genoeg vir die plaas se ergste dae en slim genoeg om jou lewe makliker te maak.

Sien meer: https://www.ratelstaalwerke.com/ratel-reeks/vir-die-boer

Winter is om die draai. En jy weet wat dit beteken.Die vure brand langer. Die aande duur langer. En jou braaier moet reg...
07/04/2026

Winter is om die draai.

En jy weet wat dit beteken.

Die vure brand langer. Die aande duur langer. En jou braaier moet reg wees.

As jy nog met 'n halfpad opstelling braai, is dit nou tyd om dit reg te maak. Ons Braai Soos n Boss reeks is gebou vir jou! 🔥

Ratel kwaliteit.

Sien die reeks op ons webwerf: https://www.ratelstaalwerke.com/ratel-reeks/braai-soos-n-boss

Of bestel direk op WhatsApp: 064 973 7546

Ons is opreg opgewonde om ons nuwe reeks bekend te stel en ons kan nie meer wag om dit met julle te deel nie!Die Ratel K...
06/04/2026

Ons is opreg opgewonde om ons nuwe reeks bekend te stel en ons kan nie meer wag om dit met julle te deel nie!

Die Ratel Klein Maar Kwaai reeks: 1:10 skaal model trekker implemente, gemaak van staal met rubber wiele en presisie afwerking. Hierdie reeks is nou beskikbaar en ons is trots op elke stuk wat ons werkwinkel verlaat.

28 Skottel Disk | Strooier RT450 | 8 Ry Planter RT08

Sien meer oor ons reeks op ons webwerf:
https://www.ratelstaalwerke.com/ratel-reeks/klein-maar-kwaai

Of bestel direk op WhatsApp 👇
064 973 7546

✓ .22 en P*P Dueling Trees - check✓ Swing Gongs - check✓ Skiet-tafels - check✓ Wildsdraaers & Jag Rakke - check✓ Jou ski...
19/11/2025

✓ .22 en P*P Dueling Trees - check
✓ Swing Gongs - check
✓ Skiet-tafels - check
✓ Wildsdraaers & Jag Rakke - check
✓ Jou skietvaardigheid - jammer, dis jou probleem 😂

Ons maak net die toerusting wat WERK. Die res is aan jou! 🎯

Address

Jacobsdal
8710

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ratel Staalwerke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share