24/09/2026
Môreoggend om 08:20 praat ons met Diethelm Metzger oor die uitbreking van bek-en-klouseer in Namibië en die moontlike gevolge daarvan vir die veebedryf.
Diethelm boer al 36 jaar in die Windhoek-distrik, waar hy met Simbra-beeste en wild teel. Hy was deel van die loodskomitee wat Savanna Beef op die been gebring het en is tans visevoorsitter van die raad van Savanna Beef Operations (Pty) Ltd.
Skakel in vir die gesprek.