Koedoesrus B&B

Koedoesrus B&B Kamers met badkamers. DSTV. Ontbyt en gerief. Geleë in die platteland tussen Uitenhage (144 km) en Geleë op die R338 en R75 vanaf Port-Elizabeth (172 km).

Ons is n, gastehuis wat spesialiseer in gerief, huislikheid, vriendskap en omgee. Ontbyte is beter as die beste, die kamers koel en die ene plesier en gerief. Ons is tussen die noorse, aalwyne,granaat, pruim- en boerboonbome. Die tariewe is billik en die gasvryheid kos niks. Langs ons is die Bokhaarmuseum met baie bokhaarprodukte wat te koop is teen billike pryse. Kom oornag gerus en kom waardeer die Karoo, stilte en skoon lug.

02/12/2023
Die Blesbok Kamer!
19/09/2019

Die Blesbok Kamer!

Kom rus en ontspan lekker by Koedoesrus! Kontak Blackie en Marietjie Swart 082 466 6959 of 082 928 5119
19/09/2019

Kom rus en ontspan lekker by Koedoesrus! Kontak Blackie en Marietjie Swart 082 466 6959 of 082 928 5119

28/09/2016

Team van die het vandag kom kuier. Heerlike middagete deur . Réhann Coetzee

Address

Brugstraat 12
Jansenville
6265

Telephone

+27824669659

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koedoesrus B&B posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share