29/09/2026
Vanoggend se oordenking op Kyknet was baie inspirerend: Hoe kan ander floreer omdat ek in hierdie posisie is?
So onselfsugtig. Ek gaan dít my daaglikse leuse maak vir die res van my lewe.
How can others (our supporters), flourish through my position and our small business?
Making this our main goal and focus today, and every day.