13/03/2018
Gaan like asb ons nuwe facebook blad, om op hoogte te bly...
https://www.facebook.com/Electricor-Elektries-Verkoeling-559364617756253/
Gaan loer gerus ook op ons website: www.electricor.co.za
ElectriCor is ‘n volledige Elektriese installasie en instandhoudings maatskappy, geleë in Kakamas (Noord-Kaap). Ons dek alles vanaf eenmalige huishoudelike- elektriese & kommersiele probleme sovel as eenvoudige installasies tot komplekse herbedrading.