AvJ Psigometrie

AvJ Psigometrie OPVOEDKUNDIGE DIENSTE & LOOPBAANASSESSERINGS

Psigometriese assesserings vir skole, individue en besighede. Help kliënte om hulle ware roeping te vind.

18/01/2025

Hierdie week was dit terug skool toe vir ons. As jy jou kind vra wat hulle by die skool gedoen of geleer het, is die antwoord gewoonlik: "Niks nie". Kom ons leer om in 2025 beter vrae te vra. Nie net gaan jou jou kind laat d**k nie, maar ook meer leer oor hulle ervaring van die dag.

5 dinge om jou kind te vra na skool.

• High, low what do you know? Wat was die hoogtepunt van jou dag? Wat was die laagtepunt? Wat het jy geleer?

•Kan jy 'n voorbeeld van vriendelikheid onthou wat jy vandag gesien het?
Hierdie vraag bevorder empatie en emosionele intelligensie.

•Wie het jy vandag gehelp?
Jou kind sal besef dat dit baie goed voel om ander te help!

•Wat was die lekkerste ding wat jy vandag gedoen het?
Help jou kind om positiewe ervarings te herleef.

•Wat het jou vandag laat lag?
Bedraad jou kind se brein vir positiwiteit terwyl hulle leer dat daar elke dag iets goeds gebeur.

Sterkte vir die nuwe skooljaar en maak 2025 JOU jaar.

Skakel in op Kompas op RSG om 19:30 op Dinsdag 6 Februarie en Donderdag 8 Februarie en luister saam na ons praatjie oor ...
01/02/2024

Skakel in op Kompas op RSG om 19:30 op Dinsdag 6 Februarie en Donderdag 8 Februarie en luister saam na ons praatjie oor leierskap in skole.

Gister was dit terug skool toe vir ons. As jy jou kind vra wat hulle by die skool gedoen of geleer het, is die antwoord ...
18/01/2024

Gister was dit terug skool toe vir ons. As jy jou kind vra wat hulle by die skool gedoen of geleer het, is die antwoord gewoonlik: "Niks nie". Kom ons leer om in 2024 beter vrae te vra. Nie net gaan jou jou kind laat d**k nie, maar ook meer leer oor hulle ervaring van die dag.

5 dinge om jou kind te vra na skool.

• High, low what do you know? Wat was die hoogtepunt van jou dag? Wat was die laagtepunt? Wat het jy geleer?

•Kan jy 'n voorbeeld van vriendelikheid onthou wat jy vandag gesien het?
Hierdie vraag bevorder empatie en emosionele intelligensie.

•Wie het jy vandag gehelp?
Jou kind sal besef dat dit baie goed voel om ander te help!

•Wat was die lekkerste ding wat jy vandag gedoen het?
Help jou kind om positiewe ervarings te herleef.

•Wat het jou vandag laat lag?
Bedraad jou kind se brein vir positiwiteit terwyl hulle leer dat daar elke dag iets goeds gebeur.

Sterkte vir die nuwe skooljaar en maak 2024 JOU jaar.

Haal die stres uit vakkeuses en doen 'n volledige vakkeuse-assessering.  Assessering sluit in 'n aanlegtoets, belangstel...
29/10/2023

Haal die stres uit vakkeuses en doen 'n volledige vakkeuse-assessering. Assessering sluit in 'n aanlegtoets, belangstellingstoets asook 'n persoonlikheidstoets. Toetse kan individueel, in groepsverband of aanlyn gedoen word. Kontak my om jou plek te bespreek. Individuele afsprake eers vanaf Augustus.

𝑊ℎ𝑒𝑛 𝐼 𝑤𝑎𝑠 𝑖𝑛 ℎ𝑖𝑔ℎ 𝑠𝑐ℎ𝑜𝑜𝑙 𝐼 ℎ𝑎𝑑 𝑡𝑤𝑜 𝑓𝑎𝑣𝑜𝑟𝑖𝑡𝑒 𝑠𝑢𝑏𝑗𝑒𝑐𝑡𝑠, 𝑙𝑢𝑛𝑐ℎ 𝑎𝑛𝑑 𝑟𝑒𝑐𝑒𝑠𝑠.

Bou 'n beter verhouding met jou kind - Week 2Hier volg nog 10 vrae om die week te gebruik vir geselsies met jou kind.
06/08/2023

Bou 'n beter verhouding met jou kind - Week 2
Hier volg nog 10 vrae om die week te gebruik vir geselsies met jou kind.

“Hoe was jou dag?” Dit is die terugval-vraag. Dié een waarop ons terugval uit gewoonte. Die een waarop ons terugval wann...
30/07/2023

“Hoe was jou dag?” Dit is die terugval-vraag. Dié een waarop ons terugval uit gewoonte. Die een waarop ons terugval wanneer ons wil wys ons stel belang en die een waarop ons terugval wanneer ons nie weet wat om te sê nie. Hierdie vraag word meestal outomaties geantwoord en ons hoor nie eens die antwoord nie. Wat ons vra en hoe ons dit vra is egter baie belangrik vir ‘n gesonde verhouding. Deur goeie vrae te vra, hou ons gesprekke aan die gang, kommunikasielyne oop en leer ons, ons op ‘n dieper vlak ken. Hier volg 10 vrae om die week te gebruik vir gesprekke.

19/07/2023

Woensdagaand-dinge

Address

Kalahari Sands, 4de Laan Nr 5
Kakamas
8870

Telephone

+27832457217

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AvJ Psigometrie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share