Aunt Mina se Koekhoekie

Aunt Mina se Koekhoekie To provide freshly baked orders every time..Please place orders early for best results..

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Yolandie Sauerman, Carol Ann Arends, Francis Booysen, Gle...
17/04/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Yolandie Sauerman, Carol Ann Arends, Francis Booysen, Glenda Voetpad, An Addy Addy

G/Môre ons Geliefde Vriende en Famille...Was baie bly vir die rëën,🌊💧☔🌧 maar nou weer dankbaar die son raak wakker☀️ 🙌🏼👌...
11/04/2024

G/Môre ons Geliefde Vriende en Famille...
Was baie bly vir die rëën,🌊💧☔🌧 maar nou weer dankbaar die son raak wakker☀️ 🙌🏼👌🏼🙏🏼🙋🏻‍♂️🙋🏻‍♀️
Gemaak 2 terte gister. Een vir bestelling vir Geliefde seun van ons Diaken Johannes Champion en toe een vir moontlike gas. Lekker kaneel gegooi teen die koue en rëën 🕺💃ook lekker te midde van die rëën en koue begin met spesiale votes...ons 1ste kandidaat...Sis Lalla Jantjies

10/04/2024
G/Môre Geliefdes.Vertrou gaan goed met u elkeen🙌🏼🙏🏼👌🏼❤ Gisteraand se aandeteTuisgemaakte hoenderpastei(sommer gekoopte p...
10/04/2024

G/Môre Geliefdes.
Vertrou gaan goed met u elkeen🙌🏼🙏🏼👌🏼❤
Gisteraand se aandete
Tuisgemaakte hoenderpastei(sommer gekoopte puff pastry gebruik en nie hierdie keer eie pastry gemaak) en Chips met aartappels uit ons eie tuin. Was dit nou ñ fees
Dankie HERE vir voedsel op ons tafel✨🙋🏻‍♂️🙋🏻‍♀️

G/Middag onds Geliefde Page Followers Mag die HERE u sëënWas die Goeie Vrydag ete van 2024 nou Gesëënd Donderdag dag wat...
29/03/2024

G/Middag onds Geliefde Page Followers Mag die HERE u sëën
Was die Goeie Vrydag ete van 2024 nou Gesëënd
Donderdag dag wat ons begin met piekel, visbak ( gewoonlik gedoen deur Henry) ek maak die piekel en bolletjies.
GROOT Do in ons huis die Piekelvis en Bolletjies
Vanjaar was die uie en vis op die "Dover" gemaak😁
Kunstig beplan en uitgelê.
Was weereens groot sukses selfs die bolletjies groot en mooi uitgebak en goudbruin uitgekom...tip vir dit: Ellis Brown poeiermelk gemeng met bietjie warm water en opgesmeer voor in oond...en siedaar...2 perde wit ingegaan in die stal en bruin uitgekom.
Praat nie van die smaak
Fantasies.
Vertrou u elkeen het gesëënde dag en lekker u piekel geniet🙏🏼🙌🏼❤🍞🍞🐠🐠🐡🐡🐟🐬🦈🐡🐠🛐👌🏼🍽🙋🏻‍♀️🙋🏻‍♂️Tafel gelê met ons beste eetgerei, onsself bietjie bederf en ete geniet
Mag die HERE u sëën
Dankie aan die HERE vir voedsel op ons tafel🙌🏼🙏🏼❤🍽💪🏼👏🏼👏🏼👏🏼

G/Môre Geliefdes wat my Page volgBaie dankie vir u bydrae en insae...sonder u kan ek dit nie doen nieMag die HERE u sëën...
27/03/2024

G/Môre Geliefdes wat my Page volg
Baie dankie vir u bydrae en insae...sonder u kan ek dit nie doen nie
Mag die HERE u sëën.
Birthday and blessings vibes🙌🏼🙏🏼👌🏼👏🏼👏🏼🎈🎉🎊🎁❤🎇🎵🎼🎶

G/Môre aan al ons pragtige page followersVertrou dit gaab goed met u almal en dat u in blakende gesondheid verkeerd. Pos...
09/03/2024

G/Môre aan al ons pragtige page followers
Vertrou dit gaab goed met u almal en dat u in blakende gesondheid verkeerd.
Post na lang tyd...Bak hierdie resep wat ons dogter Malony vir my gestuur het rukkie gelede. Sê: Mammie moet dai koek bak😁
Dan bak ek die koek Donderdag...oops, sien ek🤦🏻‍♀️te veel water gegooi, voeg nog koppie meel by...maar moes toe d**k bestandele klop mos nou nie🤷🏻‍♀️
Wil oond aansit...loadshedding🙈maar stuur vir almal wyd en syd status van loadshedding🤭

Ok. Nou oor 2 ure bak die koek🤦🏻‍♀️
Het mate verkeerd gelees...plaas van halwe 1 en half gegooi. Dis nou water en soda...
Bak nou na 2 ure...maar nie na my sin
Nou wel moet moist wees, maar té moist na mamma se sn. Stukkie ge-eet maar weet u, 2 gaste kom gister. Baie bekend by ons en met ons gebak. Gewys maar wou nie van dit gee. Maar te sweet, ons gaste Sê hle sal neem een eet.

die les vir my uit die hele storie
probeer Weer en verbeter op foute
mag die HERE u sëën
Altyd...Henry en Adamina Nelson van Thornham in Tsitsikamma Oos Kaap 🙋🏻‍♂️🙋🏻‍♀️🙌🏼🙏🏼❤👌🏼🎂

G/Môre ons Geliefde Vriende en Famille...Watter GROOT voorreg uit die HAND van die HERE om vir ons kleinkinders Tylor en...
19/02/2024

G/Môre ons Geliefde Vriende en Famille...
Watter GROOT voorreg uit die HAND van die HERE om vir ons kleinkinders Tylor en Skylor en dogter Lauren te kan bak.
Hle versot op die biscuits...en dit verdwyn vinnig uit die bak en kook koolbredie met kool uit ons tuin en varklvleis met uie en tamatieslaai...Altyd ñ wenner😁🙏🏼🙌🏼🙋🏻‍♀️🙋🏻‍♂️❤

G/Middag ons Geliefde Page Followers Vertrou gaan goed met u en u Geliefdes sëën Lekker gebak vir vriende en familie in ...
18/02/2024

G/Middag ons Geliefde Page Followers
Vertrou gaan goed met u en u Geliefdes sëën
Lekker gebak vir vriende en familie in die Kaap
Was dit nou goed om weer met al die familie en vriende net te kon kuier...my die wêreld se goed gedoen
Altyd in my hart en gedagtes. Grote dankie aan elkeen vir warme hartklop en lekker bederfies...🙋🏻‍♀️❤🙏🏼🙌🏼👏🏼👏🏼jammer koni my P. A. Sien✊🏼

G/Middag ons Geliefde Aunt Mina se  Koekhoekie FollowersVertrou almal gesond en wel op die weg met die jaar 2024...weera...
30/01/2024

G/Middag ons Geliefde Aunt Mina se Koekhoekie Followers
Vertrou almal gesond en wel op die weg met die jaar 2024...weeral net dag tussen Januarie en 2de MaandcVan 2024...Februarie. korste maand en ook die maand van ❤❤❤❤❤LIEFDE

Gister vir ons weer lekker weer lekker vars brood gebak...En netnou weer vars groenbone uit ons tuin gepluk
Ai, die lekerrrr lewe op die plaas...berge, riviere, skoon lug en stilteven rustigheid
Hoor saans die krieke en soggens die voëls sing
Mag die HERE u sëën 🎆✨🎉🎊🎁👌🏼🙌🏼🙏🏼❤

Kook... bak...en geniet met Geliefdes❤🙏🏼🙌🏼🙋🏻‍♀️🙋🏻‍♂️
10/01/2024

Kook... bak...en geniet met Geliefdes❤🙏🏼🙌🏼🙋🏻‍♀️🙋🏻‍♂️

Address

13 Church Street
Karreedouw

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aunt Mina se Koekhoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aunt Mina se Koekhoekie:

Share