16/11/2015
Kalahari Cleaning Services verskaf die volgende dienste:
1. Gekontrakteerde skoonmaakdienste (1 – 5 dae per week) by privaat wonings, besigheidspersele, kantore en gastehuise;
2. “Spring-cleaning”;
3. Eenmalige plasings van skoonmakers;
4. Eenmalige skoonmaak van huureiendomme vir inspeksies;
5. Was van vensters, beide as ’n aparte diens of as deel van enige van ons ander dienste;
Skakel ons gerus by 0727807757
of [email protected] vir 'n gratis kwotasie.