18/06/2025
Join ons whatsapp groep en ondersteun asb ons raffle om die oulike reborn baba te wen.
R50 per kaartjie(of koop 3 en kry 1 gratis inskrywing)
Baba kom met n kombersie, dummy, bottel, doeke en geboortesertifikaat.
Koerier is ook ingesluit.
Join ons whatsapp link vir die raffle
https://chat.whatsapp.com/DePPTCZvI45IGGafHqpPsu
Die geldjies gaan vir ons dogter se hokkie toer. Sy was gekies vir die SA span wat France toe gaan.