Klawer Wynkelder / Klawer Wines

Klawer Wynkelder / Klawer Wines We are a Wine Cellar in the Olifantsriver region Luncheons for large groups can be offered here, but bookings have to be made beforehand.
(1)

Klawer Wine Cellar is the gateway to the Olifants River Valley and offers a warm and friendly welcome to visitors. Just outside the town and a stone's throw from the N7 route, the impressive facade of the Klawer cellar dominates. We offer a unique wine pairing with Rooibos products & have a big variety of local goods for sale. The cellar's aim is to produce top-quality wines with cultivars such as

Shiraz, Sauvignon Blanc, Pinotage, Chenin Blanc, Malbec, etc. The Klawer wines include a comprehensive variety of dry whites and reds, as well as sparkling wine, semi-sweet, and dessert wines. We also have a flagship range, Villa Esposto. This range is made from bush vines from the farm Arbeidseind in Graafwater. Currently, we have Chenin & Sauvignon Blanc, Pinotage, and Straw wine (Hanepoot) in this range.

Villa Esposto Chenin Blanc 2025. This oaked Chenin Blanc has crisp citrus notes with a subtle oak finish.    Shop the Vi...
17/06/2026

Villa Esposto Chenin Blanc 2025. This oaked Chenin Blanc has crisp citrus notes with a subtle oak finish.



Shop the Villa Esposto range at www.klawerwine.co.za

Met 'n glas rooiwyn, 'n warm kombers en jou gunsteling sepie, kan jy 'n gewone aand in 'n romatiese herinnering omskep. ...
15/06/2026

Met 'n glas rooiwyn, 'n warm kombers en jou gunsteling sepie, kan jy 'n gewone aand in 'n romatiese herinnering omskep.



besoek gerus www.klawerwyn.co.za

Nuwe voorraad in die winkel. Kom kyk gerus vir oulike geskenke en tuisgemaakte produkte.                                ...
12/06/2026

Nuwe voorraad in die winkel. Kom kyk gerus vir oulike geskenke en tuisgemaakte produkte.

Met palm bome wat jou verwelkom, is Klawer Wynkelders die perfekte stop wanneer jy die Olifantsrivier‑wynroete besoek. K...
11/06/2026

Met palm bome wat jou verwelkom, is Klawer Wynkelders die perfekte stop wanneer jy die Olifantsrivier‑wynroete besoek. Kom geniet ’n glasie soetwyn in die winterson.

Bespreek 'n soetwynproe by [email protected]

Vir diegene wat 'n trip Kgalagadi of Augrabies toe beplan, is hierdie Hanepootjie idiaal.         Hanepoot 2024 ook besk...
08/06/2026

Vir diegene wat 'n trip Kgalagadi of Augrabies toe beplan, is hierdie Hanepootjie idiaal.

Hanepoot 2024 ook beskikbaar by www.klawerwyn.co.za

Cloudskraal... waar die Hantam en die Knersvlakte ontmoet.
05/06/2026

Cloudskraal... waar die Hantam en die Knersvlakte ontmoet.

Klawer is 'n lieflike bene-strek punt. As jy opsoek is na lekker plaaslike eetgoed of 'n oulike geskenkie sal jy dit hie...
03/06/2026

Klawer is 'n lieflike bene-strek punt. As jy opsoek is na lekker plaaslike eetgoed of 'n oulike geskenkie sal jy dit hier vind. Die wat bietjie langer wil vertoef kan 'n wynproe geniet, en jy kan selfs jou wynbestelling laat aflewer.

Bespreek gerus 'n wynproe 0272161530
Plaas 'n bestelling by [email protected]

Winter is vir binne wees – kaggels, komberse en goeie geselskap. ’n Glas Villa Esposto Cabernet/Merlot terwyl die lamsbr...
01/06/2026

Winter is vir binne wees – kaggels, komberse en goeie geselskap. ’n Glas Villa Esposto Cabernet/Merlot terwyl die lamsbredie stadig prut, maak Junie ’n maand van rooiwyn en warmte.



Bestel gerus vir aflewering by www.klawerwine.co.za

Just a little wine tasting by local wine tender Ronel Huisamen  at Muisbosskerm  with Klawer wines
27/05/2026

Just a little wine tasting by local wine tender Ronel Huisamen at Muisbosskerm with Klawer wines

Address

P. O Box 8
Klawer
8145BIRDFIELDFARMN7NATIONALROAD

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27673300942

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klawer Wynkelder / Klawer Wines posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share