Kleinmond Naalwerk en Alterasies

Kleinmond Naalwerk en Alterasies Ons maak en herstel klere. Ons kan ook die ou gunsteling kledingstuk vir u herskep, maak van patrone ens. Kontak ons gerus vir kwotasies.

Trourok te koop
02/08/2018

Trourok te koop

Ons het a reeks trourokke en aandrokke wat teen lae pryse verkoop gaan word Laat weet gerus as u belangstel in iets..
19/07/2018

Ons het a reeks trourokke en aandrokke wat teen lae pryse verkoop gaan word
Laat weet gerus as u belangstel in iets..

Kortbroek gemaak vir klient.
14/07/2018

Kortbroek gemaak vir klient.

Aandrok vir een van ons kliente gemaak.
02/07/2018

Aandrok vir een van ons kliente gemaak.

27/06/2018

Ek kon die nie share nie .......toe kopie ek dit maar....... te oulik.......

Uit die mond van die suigeling....

Antwoorde gegee deur Graad 2 outjies:

Hoekom het God Mammas gemaak?
1. Sy is die enigste een wat weet waar is die sello-tape en prestick!
2. Sy moet eintlik net die huis skoon hou.
3. Sy moet ons uithelp as ons gebore word.

Hoe het God Mammas gemaak?
1. Hy het grond gebruik net soos met almal van ons.
2. Hy het bonatuurlike kragte en baie tou gebruik.
3. God het my ma gemaak net soos vir my.
Hy het net groter goed soos kop, arms en bene en goeters gebruik.

Van watter bestandele is Mammas gemaak?
1. God het Mammas gemaak uit wolke, engeltjie vlerkies en hare en baie ander lekker goed in die wêreld. Maar ook 'n klein bietjie lelik en gemeen want sy is partykeers kwaai.
2. Hulle het begin om mammas te maak van mans se bene, maar ek d**k hulle het meestal 'n klomp tou en lyn gebruik.

Hoekom het jy JOU Mamma gekry en nie sommer enige ander mamma nie?
1. Ons is familie.
2. God het geweet sy hou meer van my as ander kinders se ma's.

Toe jou Mamma klein was, watter soort dogtertjie was sy?
1. My Mamma was altyd net my mamma en niks van daardie ander soort goed nie
2. Ek weet nie want ek was nie daar nie. Maar ek d**k sy was nogal baie baasspelerig.
3. Hulle sê sy was baie gaaf en lief.

Voordat sy met jou pa kon trou, wat moes sy van hom weet?
1. Sy van.
2. Sy moes weet van sy aftergrond. Lyk hy soos 'n skelm? Word hy dronk as hy bier drink?
3. Maak hy ten minste R56,000.00 per jaar? Sy moet weet of hy JA of NEE gesê het vir drugs. Ook of hy JA of NEE sê vir los werkies soos huis werk?

Hoekom het jou Mamma met JOU Pappa getrou? Die beste ene ooit!!!!!
1 . My Ouma sê sy kan dit ook nie verstaan nie, my Ma het seker nie mooi reguit ged**k nie.

Wie is die baas in julle huis?
1. Mamma wil nie die baas wees nie, maar sy moet want sy sê my pa is dom- onnosel.
2. Ma is. Jy kan dit sien as sy na my kamer kom kyk. Sy sien al die goed on

22/05/2018

Daar is nog tyd oor vir daai nate spesiale aanbod eindig einde Mei. Ek vervang jou kleding stuk se nate wat los getrek het. Vir so min as R10. Dis net 10 rand vir die hele kledingstuk. Ek herstik die nate. Alle nate wat losgetrek het. DIS MOS A BARGAIN... # #!!

22/05/2018

Ek verkies afsprake
Omdat ek tuis werk. En asb. As u ñ afspraak maak en u sien u gaan dit Nie maak nie. Kontak my en reel. Dis tog nie lekker om so vir a spook te sit en wag nie. 😝

08/05/2018
09/01/2018

SEWING AND ALTERATIONS.
For all your sewing needs let us help you with getting those dresses and pants perfect. Patch work done on clothing. Its school soon. Where to get them dresses nice and short. Contact me. Im on 0725833101. Whatsapp. Kleinmond. From 10 till late.

Address

35 JS Marais Str
Kleinmond

Telephone

+27725833101

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinmond Naalwerk en Alterasies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share