Klerksdorp Online

Klerksdorp Online Klerksdorp Know it All - Offers Matlosana residents a comprehensive online Database of Service and Product

16/04/2024

'n Vragie aan die taalkundiges hier op my profiel.
As ek wil skryf ... sy scroll verder af tot die website haar weereens herinner om teen 'n groot afslag aan te sluit.

Die woord - Scroll - hoe verwoord ek dit?

22/11/2023

Leef en laat leef, dis mos Kersfees. Nou meer as ooit.

Vir die wat glo in Kersfees, laat hulle.
Die wat nie glo nie, laat hulle.
Die wat kruideniers koop sonder om te kyk of daar 'n son, maan of ster op die goed is, laat hulle.
Die wat koop en alles ondersoek, laat hulle.
Die wat geskenke koop, laat hulle. (Ek het egter hier iets te sĂȘ, konsidereer die wat 'n effe kleiner budget het as jy en moet asb nie jou kids se DUUR geskenke onder hulle neuse vryf nie - laat ander mense ook toe om klein goedjies te waardeer en trots te wees)
Die wat nie geskenke koop nie, laat hulle.
Die wat hulle huise versier, laat hulle.
Die wat nie, laat hulle.

Moet ook nie - namens jou charity - ander laat skuldig voel omdat hulle charity by hulle eie huis begin nie. Dis wat hulle kan bekostig.

Jy kan niemand beheer, behalwe jouself nie.

Toedels en vroedels.

Daardie kat sal nie weer in die huis kom nie. Ek nou moeg Ma.
29/05/2019

Daardie kat sal nie weer in die huis kom nie. Ek nou moeg Ma.

Address

6 Van Zyl Street
Klerksdorp
2571

Telephone

0846035131

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klerksdorp Online posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share