Welcome to Ella's

Welcome to Ella's Ella's koop en verkoop, donasies, skenkings, 'bid and buy'

Baie geluk sus. StitchTema koek vir vandag. En ons word 11jaar vandag.
09/08/2025

Baie geluk sus. StitchTema koek vir vandag. En ons word 11jaar vandag.

Die naweek die mooiste Hawaiian koek vir n gelukkige dame wat 60 geword het. Baie geluk en sommer baie seëninge.
05/02/2025

Die naweek die mooiste Hawaiian koek vir n gelukkige dame wat 60 geword het. Baie geluk en sommer baie seëninge.

Bietjie reg gestaan vir n 70ste verjaardag. Baie geluk Kobus mag daar nog vele wees.
12/01/2025

Bietjie reg gestaan vir n 70ste verjaardag. Baie geluk Kobus mag daar nog vele wees.

31/12/2024
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Elize Weyer, Desre Des Geyer Potgieter, Marinda Jonker
31/12/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Elize Weyer, Desre Des Geyer Potgieter, Marinda Jonker

Platters vir kersfees. Platters vir funksies. Platter vir sommer net!
29/12/2024

Platters vir kersfees. Platters vir funksies. Platter vir sommer net!

Die lekkerste kersfeespoedings gehad. Black forest trifel.
29/12/2024

Die lekkerste kersfeespoedings gehad. Black forest trifel.

12/12/2024

Vrydag het ons weer n lekker verjaardag gedoen. Met alles wat lekker is. Baie geluk Rickus Rossouw ons wense is alles wa...
01/12/2024

Vrydag het ons weer n lekker verjaardag gedoen. Met alles wat lekker is. Baie geluk Rickus Rossouw ons wense is alles wat mooi is vir jou volgende lewensjaar.

Vrydag lekker koek gebak. Vir iemand spesiaal. Chocolate espresso koek met caramel en room. Baie geluk met jou verjaarda...
25/11/2024

Vrydag lekker koek gebak. Vir iemand spesiaal.
Chocolate espresso koek met caramel en room.
Baie geluk met jou verjaardag Dawie!!

Vrydag was weer een van die besige dae. Lekker kerrie frikkabelle op rys met n slaai. En almal maak reg vir kersfees met...
25/11/2024

Vrydag was weer een van die besige dae. Lekker kerrie frikkabelle op rys met n slaai. En almal maak reg vir kersfees met die ingelegte lekkerte.

Address

29 B Lorna Street, Deqlerkville
Klerksdorp

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Welcome to Ella's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Welcome to Ella's:

Share