Mariette Walt Photography

Mariette Walt Photography Photographer Weddings & Lifestyle www.mariettewalt.com Thanks for coming by my page!

This page was created to stay connected to my clients & share previews of my work. Please check out my photography website www.mariettewalt.com for more information.

31/07/2024
spot the advertising boards in Klerksdorp!  all nations coming together for Jesus!
05/08/2022

spot the advertising boards in Klerksdorp! all nations coming together for Jesus!

Marisa is vir my een van die mooiste vroue wat ek ken!! Julle lyk dol gelukkig en lief!! So opgewonde om jul foto's teen...
12/02/2021

Marisa is vir my een van die mooiste vroue wat ek ken!! Julle lyk dol gelukkig en lief!! So opgewonde om jul foto's teen die muur te sien!

Die Van der Sandt Familie sorg altyd vir baie opwinding! Ek geniet dit só om hulle af te neem😁  dis planne maak, gesels ...
12/02/2021

Die Van der Sandt Familie sorg altyd vir baie opwinding! Ek geniet dit só om hulle af te neem😁 dis planne maak, gesels en vreeslik lag!!! net lekkerte!!!

Mábea en André bly al 'n rukkie oorsee.  Voor hul vertrek het, het ons eers 'n family shoot gedoen😄  ek kon dadelik hul ...
12/02/2021

Mábea en André bly al 'n rukkie oorsee. Voor hul vertrek het, het ons eers 'n family shoot gedoen😄 ek kon dadelik hul liefde vir mekaar sien! dit was net lekker saam julle!!😍

Beautiful Hans de Andrade Family!!❤️ These girls have the prettiest hair! Welcome little Ariella!
12/02/2021

Beautiful Hans de Andrade Family!!❤️ These girls have the prettiest hair! Welcome little Ariella!

ooooeeee die 2tjies trou amper!!! opgewonde!!!😍
12/02/2021

ooooeeee die 2tjies trou amper!!! opgewonde!!!😍

Gerald, Aileen & die Bona Bona Kameelperd...Het so lekker gelag vir die oulike klomp!  Was net 'n fees om jul troudag sa...
03/12/2020

Gerald, Aileen & die Bona Bona Kameelperd...
Het so lekker gelag vir die oulike klomp! Was net 'n fees om jul troudag saam julle te vier! Dankie ook vir my mooi boodskap, julle is awesome!!

Melea Day, piepklein en so fyn!  Pragtig en perfekt!  Is vir my sooo lekker om julle gesinnetjie te sien groei en julle ...
13/09/2020

Melea Day, piepklein en so fyn! Pragtig en perfekt! Is vir my sooo lekker om julle gesinnetjie te sien groei en julle spesiale oomblikke vas te vang!! Dankie!!

WOWIE!!!  beeldskone Oosthuizen sussies!!!
28/08/2020

WOWIE!!! beeldskone Oosthuizen sussies!!!

So 2 en n bietjie jaar terug het ek Jan-Hendrik & Bianka se troue afgeneem en dit was sooo lekker toe hul die nuus deel ...
11/06/2020

So 2 en n bietjie jaar terug het ek Jan-Hendrik & Bianka se troue afgeneem en dit was sooo lekker toe hul die nuus deel dat 'n klein Strauss oppad is. Wat 'n voorreg om te kan ouers word en vir my om jul memories vas te vang! Dankie!!!

Address

Klerksdorp

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27765459511

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mariette Walt Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mariette Walt Photography:

Share