PropertyLeaders

PropertyLeaders Let us help you sell your property FAST. It is easy and very cost effective.

13/11/2017

Independent Property Inspectors

Before you buy a House insist on a Independent Property Report. We are Independent Property Inspectors in the Free State...
13/11/2017

Before you buy a House insist on a Independent Property Report. We are Independent Property Inspectors in the Free State. You can save thousands of Rand contact us at 0824461588 or 0824487302.

Independent Property Inspectors

We do inspections in Kroonstad Bloemfontein Bethlehem Welkom/Goldfields Parys Sasolburg Bothaville Viljoenskroon,Edenvil...
18/10/2017

We do inspections in Kroonstad Bloemfontein Bethlehem Welkom/Goldfields Parys Sasolburg Bothaville Viljoenskroon,
Edenville, Heilbron & Frankfort
Contact us: 0824461588 or 0824487302 - PropertyLeaders

Independent Property Inspectors

Independent Property Inspectors
14/10/2017

Independent Property Inspectors

Ons verkoop geen eiendomme nie. Ons is:ONAFHANKLIKE EIENDOMS INSPEKTEURSINDEPENDENT PROPERTY INSPECTORS. Ons doen inspek...
14/10/2017

Ons verkoop geen eiendomme nie. Ons is:

ONAFHANKLIKE EIENDOMS INSPEKTEURS
INDEPENDENT PROPERTY INSPECTORS.

Ons doen inspeksies op n eiendom :
1. Op versoek van ‘n voornemende Koper
Of
2. Op versoek van n Eiendoms Agent.
Of
3. Op versoek van die Verkoper van ‘n Eiendom.

Waarom sal hulle ons versoek om ‘n inspeksie te doen?

Die CPA ( CONSUMERS PROTECTION ACT ) wetgewing wat in werking gaan kom sal nie meer toelaat dat Eiendomme “VOETSTOOT” verkoop mag word nie met ander woorde die Koper koop die eiendom “soos hy is”. Dit beskerm net die Verkoper en die Koper kan nie nadat hy die eiendom gekoop het en n fout bespeur, nou terug gaan na die Verkoper en die koop transaksie wil kanselleer nie. Die “VOETSTOOTS” klousule beskerm die Verkoper.
Dis die klousule wat gaan wegval uit die Koop Kontrak wat net die Verkoper beskerm. Dis nou kortliks in ‘n neutedop saamgevat.
Dis waar ons as Onafhanklike Eiendoms Inspekteurs inkom.

Op versoek van die Koper kan hy vra vir ‘n Onafhanklike Verslag oor die toestand van die eiendom. Ons doen so ‘n ondersoek wat n paar ure neem en voorsien dan n volledige verslag aan die voornemende Koper van al die foute wat opgespoor is en wat nie tydens die onderhandelinge deur die Verkoper van die eiendom of die Agent openbaar gemaak is nie.
So n verslag deur n goedgekeurde onafhanklike eiendoms inspekteur beskerm nie net die Koper nie maar ook die Eiendoms Agent. Die Eiendoms Agent kan nie so n verslag gee nie omdat hy betrokke is by die transaksie. Dit moet deur n Goedgekeurde Onafhanklike Eiendoms Inspekteur Gedoen word.

DIT IS DIE GROOTSTE ENKELE BELEGGING WAT ‘N KOPER IN SY LEWE WAARSKYNLIK SAL MAAK, IS OM ‘N WOONHUIS TE KOOP. DAAROM IS DIT SO BELANGRIK OM AAN TE DRING OP ‘N VERSLAG WAT DEUR ‘N ONAFHANKLIKE EIENDOMS INSPEKTEUR GEDOEN IS.

Die Verkoper van n woning of ander eiendom kan ook so ‘n verslag aanvra wat ook weer tot sy voordeel sal wees en dit sal ook help om sy eiendom vinniger te verkoop deurdat hy openlik is met sy eiendom en die bestaande foute uitwys vir n Voornemende Koper.
Dit beskerm ook die Eiendoms Agentskap as hulle so n verslag aan die Koper voorsien. Dit kan ernstige probleme vir die Agentskap meebring as alle foute nie voor die ondertekening van die koopkontrak uitgewys word nie. Dit kan hulle duisende rande bespaar en gemoedsrus gee. Sou daar nie so n verslag wees nie en die Koper ontdek sekere probleme met die huis wat nie onder sy aandag gebring is tydens onderhandelings nie, kan hy aandring op kansellasie van die kontrak en sy geld terug eis. Kommissies wat die Agentskap verdien het moet dan ook terugbetaal word

PropertyLeaders trading as
IPI (Independent Property Inspectors)

Address

Kroonstad
9502

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

0824487302

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PropertyLeaders posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share