03/10/2025
Biela is een van die deelnemers vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie! Dit is βn ongelooflike eer en ons sal dit baie waardeer as julle vir hom stem. π
Hy is 6de van bo af op die lys β nadat julle sy naam gekies het, wees asseblief versigtig om nie per ongeluk βn ander deelnemer te kies wanneer julle af scroll nie, die skerm is baie sensitief.
Hier is die stemskakel:
π https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/entrepreneur-van-die-jaar/ -stemhier
Ons waardeer julle ondersteuning opreg!
Biela is one of the participants in the Entrepreneur of the Year competition! Itβs a huge honor, and we would really appreciate it if you could vote for him. π
He is listed 6th from the top β after selecting his name, please be careful not to accidentally pick another contender when scrolling, as the screen is very sensitive.
Hereβs the voting link:
π https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/entrepreneur-van-die-jaar/ -stemhier
We truly appreciates your support!