19/06/2024
Scalestop water kondisioneerders beskerm pype en giesers teen aankalking. Geen chemikalie, sout of kristalle. Maklike inlyn instalasie. Verskeie groottes vir alle vloei tempos. Ontwerp vir harde boorgat water. Neutraliseer brak water effektief. Voorkom yster en roes neerslag. Besoek ons webblad. Skakel of WhatsApp 0722417660. Epos [email protected]. Aflewering landwyd per koerier. Scalestop SA cc is n geregistreerde verskaffer aan Sanparke