Ray's Printing

Ray's Printing Ray's Printing is well known for printing on t-shirts & mugs for a affordable prices and good service

27/09/2021
Rays Printing open weer Maandag 23 Augustus. Vir bestellings kontak Raymondo by 0780478720 asook whatsapp.
13/08/2021

Rays Printing open weer Maandag 23 Augustus. Vir bestellings kontak Raymondo by 0780478720 asook whatsapp.

08/03/2021
R150 n Tshirt en 10% van alle Tshirt Verkope gaan na jeug/gemeenskap ontwikkeling. As U belangstel kontak my gerus. Daar...
24/02/2021

R150 n Tshirt en 10% van alle Tshirt Verkope gaan na jeug/gemeenskap ontwikkeling. As U belangstel kontak my gerus. Daars tshirts vir Ladismith, Zoar, Calitzdorp, Hoeko, Vanwyksdorp en al die omliggende plase in Kannaland. Gaan na link. Alle tshirts moet vooraf betaal wees. Dankie
https://chat.whatsapp.com/Klao5TG4Sc3BJ49txjGKaE

Hierdie persoon se naam is Leeroy Fourie hys woonagtig in Ladismith vir 32jaar, maar dit gaan nie oor die persoon in hie...
23/02/2021

Hierdie persoon se naam is Leeroy Fourie hys woonagtig in Ladismith vir 32jaar, maar dit gaan nie oor die persoon in hierdie foto nie maar die themp wat hy aan het en daardie naam LADISMITTER. Ek verteenwoordig Ladismith ek is n Ladismitter dis my geboorte dorp en niemand verstaan jou dorp beter as jy nie. Die afgelope tyd lees ons net alles wat sleg gaan in ons mooie dorp dus jou en my verwoordelikheid dat alle negatiewe dinge nou moet end kry dit maak nie saak waar jy woon dit kan Zoar, Calitzdorp, Vanwyksdorp en alle die omliggende plase ook wees jy het verantwoordelikheid teenoor jou plek waar jy woon. Ek wil hierdie beweging begin deur thempde te maak en verkoop en 10% van elke themp wat ek verkoop skenk aan jeug/gemeenskap ontwikkeling.




Address

Church Street
Ladismith
6655

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27780478720

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ray's Printing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ray's Printing:

Share