CMS Dienste Auctions/Veilings

CMS Dienste Auctions/Veilings Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from CMS Dienste Auctions/Veilings, Auction house, Ladismith.

29/04/2026

Sien julle more by die veiling!

Dit word by Die Otto Hager kerk in Ladismith gehou.

28/04/2026
22/04/2026

Goeimore al ons kopers en verkopers.

Ons volgende veiling is Donderdag 30 April 2026 om 10.30vm in Otto Hager Kerk Ladismith.

U kan items vanaf Dinsdag tot Woensdag 3uur bring. GEEN laat inskrywings sal aanvaar word nie

Indien daar items by u huis gehaal moet word laat weet Martin Gelderblom asseblief.

10/04/2026

Dankie aan almal wat die veiling suksesvol gemaak het.

Ons waardeer al julle ondersteuning en dat julle dit 'n lekker dag gemaak het.

08/04/2026

Dit is more veiling dag. As jy iets wil koop....

ONTHOU JOU ID DOKUMENT EN BEWYS VAN ADRES!

Hierdie trekker word op 9 April 2026 opgeveil by die Calitzdorp veiling.Sien julle daar!
08/04/2026

Hierdie trekker word op 9 April 2026 opgeveil by die Calitzdorp veiling.

Sien julle daar!

VEILING KENNISGEWINGCMS dienste hou 'n openbare veiling in opdrag van ons verkoper. Datum: 9 April 2026 ADRES: 1541 John...
07/04/2026

VEILING KENNISGEWING

CMS dienste hou 'n openbare veiling in opdrag van ons verkoper.

Datum: 9 April 2026
ADRES: 1541 John van Wyngaardt straat, Calitzdorp

Die veiling begin 10:00.

'n Goeie geleentheid vir kopers om waardevolle items teen mededingende pryse te bekom.

Rig alle navrae direk aan afslaer.

VEILING!!19 Februarie 2026 10:00By Otto Hager Kerk, Suidstraat, LadismithSien julle daar.
18/02/2026

VEILING!!

19 Februarie 2026
10:00

By Otto Hager Kerk, Suidstraat, Ladismith

Sien julle daar.

17/02/2026
14/02/2025

Baie dankie aan elke koper en verkoper wat deel gehad het in die veiling gister. Ons kan dit nie sonder julle doen nie.

Address

Ladismith
6655

Telephone

+27834614858

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CMS Dienste Auctions/Veilings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category