26/08/2026
๐๐ซ๐๐๐จ๐ซ๐๐ฌ@๐๐๐ฌ๐ญ๐๐ซ๐ฌ ๐๐๐๐ โ ๐๐๐ข๐ฅ๐ข๐ง๐ ๐ฌ๐ซ๐๐ฌ๐ฎ๐ฅ๐ญ๐๐ญ๐
Baie geluk met 'n suksesvolle ๐๐ฟ๐ฎ๐ณ๐ผ๐ฟ๐ฑ๐@๐๐ฒ๐๐๐ฒ๐ฟ๐-๐๐ฒ๐ถ๐น๐ถ๐ป๐ด!
Die duurste bul is verkoop vir R170 000, die duurste verse in kalf vir R22 250, en die duurste oop verse vir R18 000.
Baie dankie aan ๐๐ค๐ค๐๐ฉ๐๐๐๐๐๐๐ฉ ๐ฝ๐ง๐๐๐ค๐ง๐๐จ โ ๐๐๐๐ช๐ฃ๐จ ๐๐ ๐
๐๐๐๐ง en ๐4๐ ๐ฝ๐ง๐๐๐ค๐ง๐๐จ โ ๐พ๐๐ง๐ก ๐๐ ๐
๐๐๐๐ง vir die kwaliteit diere op aanbod.
Aan al ons ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐
๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ โ baie dankie dat julle deel was van hierdie suksesvolle dag!
SA BrafordPm Swart