Suidwes

Suidwes Senwes is one of the leading agri-businesses in South Africa, with clients symbolising the heart of the company.

The company is deeply rooted in agriculture and has a rich and proud history which extends over a period of 113 years.

23/09/2020
Wolsakke teen 'n spesiale prys - slegs by Suidwes Bultfontein.
22/09/2020

Wolsakke teen 'n spesiale prys - slegs by Suidwes Bultfontein.

Kom maak 'n draai - as jy wil braai!
22/09/2020

Kom maak 'n draai - as jy wil braai!

Wolf Wolmarans en sy span van die Makwassie Handelstak ondersteun die Vaalbank Studiegroep se Grasrally in die Makwassie...
17/09/2020

Wolf Wolmarans en sy span van die Makwassie Handelstak ondersteun die Vaalbank Studiegroep se Grasrally in die Makwassie distrik.

Ons groet Oom Zarel.Met groot dankbaarheid is Oom Zarel Haasbroek se bronsbeeld aan sy seun, Johan, en kleinseun, Sarel,...
17/09/2020

Ons groet Oom Zarel.
Met groot dankbaarheid is Oom Zarel Haasbroek se bronsbeeld aan sy seun, Johan, en kleinseun, Sarel, oorhandig tydens die laaste Direksievergadering van Suidwes Landbou. Mnr Zarel F Haasbroek was Vise Voorsitter van die Raad van Direkteure van Suidwestelike Transvaalse Landbou Kooperasie vanaf 1904 – 1924, en Voorsitter vanaf 1924 tot 1963. Oom Zarel het sy lewe gewy aan Suidwes, en die beeld het in die Suidwes Raadsaal ‘n ere plek beklee.
Die bronsbeeld is deur Hansie Viljoen (huidige Voorsitter) en Frans Marx (huidige O/Voorsitter), aan Oom Johan en Sarel Haasbroek oorhandig.
Suidwes Landbou staan nou voor ‘n nuwe môre, ‘n nuwe sonsopkoms, en ons sien met hoop uit na die toekoms.
Ons kan met trots terugkyk oor 111 Jaar, en met deernis en dankbaarheid elke persoon onthou wat, soos Oom Zarel, hul tyd, liefde en energie gegee het vir Suidwes Landbou.

Beperkte staal-voorraad beskikbaar by Bultfontein Handelstak.
16/09/2020

Beperkte staal-voorraad beskikbaar by Bultfontein Handelstak.

Veevoer en omheining teen spesiale pryse by Tosca Handelstak.
16/09/2020

Veevoer en omheining teen spesiale pryse by Tosca Handelstak.

Promosie-tyd by Migdol en Wolmaransstad.
10/09/2020

Promosie-tyd by Migdol en Wolmaransstad.

Boeredag by Leeudoringstad Handelstak - 09 Sept van 08:00 - 17:00. Kom besoek die verskillende uitstallers, skiet die te...
04/09/2020

Boeredag by Leeudoringstad Handelstak - 09 Sept van 08:00 - 17:00. Kom besoek die verskillende uitstallers, skiet die teiken raak en wen groot!! Sien jou daar.

Blitz bring warmte by 'n paar Suidwes Handelstakke op hierdie koue en winderige Lentedag
01/09/2020

Blitz bring warmte by 'n paar Suidwes Handelstakke op hierdie koue en winderige Lentedag

Dis lentedag by Suidwes - en hier en daar word die gesigmaskers vir sekondes verwyder om 'n glimlag te wys - want dis le...
01/09/2020

Dis lentedag by Suidwes - en hier en daar word die gesigmaskers vir sekondes verwyder om 'n glimlag te wys - want dis lente!

01/09/2020

Suidwes Landbou wens die Bestuur en Personeel van Agrinet baie geluk met hul 70ste bestaansjaar.

Address

1 Charel De Klerk Street
Leeudoringstad
2640

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suidwes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Suidwes:

Share