01/09/2026
π’ Neem kennis: 2D Afslaers se veilings is steeds aan die gang!
π€Ons doen alles moontlik om die boere by te staan met Bek en Klou π
π©Ί βn Veearts tegnikus sal by elke veiling beskikbaar wees π¨ββοΈ
π Vir enige navrae of dokumentasie, kontak asseblief een van ons agente gelys hieronder.
π 2D Afslaers β Veilings datums vir September 2026 π
π Lichtenburg:
1 September 2026
8 September 2026
15 September 2026
22 September 2026
29 September 2026
π Derby:
24 September 2026