Neokor Security

Call Directions Website Contact the business

Neokor Security Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Neokor Security, Home Security Company, 17 Daniel Street, Lichtenburg.

More than a community. It’s home.Behind every street, every familiar face and every new day is a community we’re proud t...
22/10/2026

More than a community. It’s home.

Behind every street, every familiar face and every new day is a community we’re proud to be part of.

We live here too, and we’re grateful to be part of the place so many of us call home. Together, we make it a place where people look out for one another.

From our Neokor family to yours, thank you for being part of our community.

Net omdat jy iewers self kán inklim, beteken dit nie jy móét nie!Om jou huis of besigheid sonder betroubare sekuriteit t...
21/10/2026

Net omdat jy iewers self kán inklim, beteken dit nie jy móét nie!

Om jou huis of besigheid sonder betroubare sekuriteit te laat, is soos om jou eie uitrusting op so 'n manier by mekaar te sit — dit klink dalk soos 'n goeie plan ...maar dit eindig dikwels in 'n ramp!

Haal daardie las van jou skouers af!

Of jy nou hard aan die werk is, of heerlik op vakansie is ver van die huis af, Neokor Security hou 24/7 'n wakende oog oor jou eiendom sodat jy met 'n geruste hart kan ontspan.

Laat die kundiges oor vat.
📞 Skakel ons vandag by 065 077 7440 of besoek ons kantoor!

20/10/2026

NUUS UIT DIE BEHEERKAMER | LICHTENBURG
Goeiedag Lichtenburg! Ons het onlangs gejuig toe die vullistrokke weer ry... maar wel, hier is ons weer. 🙈

Dit is dalk nie 'brekende nuus' nie, maar die vuilgoedsakke wat buite die hekke begin ophoop, is wel 'n werklikheid.

En soos julle weet, kyk ons by Neokor altyd na die veiligheidskant van sake. Vullis wat vir dae buite staan, skep ongelukkig nie net 'n rommelstoor nie, maar trek ook ongewenste 'besoekers' en skuilplekke rondom jou erf aan.

Loer gerus na die video vir ons veiligheidswenk vir die week…

Bly waaksaam, bly veilig en weet dat Neokor Sekuriteit altyd 'n oog hou oor julle!

19/10/2026

By Neokor Security glo ons dat werklike veiligheid begin by mense wat jy ken en kan vertrou.

In die video vertel André persoonlik meer van ons gewilde Paniek Pak — ontwerp om jou en jou geliefdes daagliks daardie belangrike stukkie gemoedsrus te gee, sonder ingewikkelde stelsels of versteekte kostes.

Of dit nou vir ’n pensioenganger is wat ’n bietjie ekstra veiligheid benodig, of jouself by die huis, André en die span staan gereed met die beste produkte, onmiddellike reaksie en persoonlike diens.

Kom gesels gerus met ons by 065 077 7440 — ons is altyd net ’n oproep weg om jou te help waar dit saak maak. 💙

Jy verdien niks minder as die absolute beste in die area nie. Om dit te verseker, het ons 'n ratse, kragtige tegniese ee...
16/10/2026

Jy verdien niks minder as die absolute beste in die area nie. Om dit te verseker, het ons 'n ratse, kragtige tegniese eenheid gebou wat beide ons in-huise kundigheid en ons vertroude, gespesialiseerde vennote insluit. Maak kennis met Jan-Harm Pienaar van JHP Solar & Security Services.

Saam met ons interne span bring Jan-Harm jare se praktiese ondervinding en 'n kompromislose standerd na elke installasie. Vir jou beteken dit vinnige reaksietye, gemoedsrus, en tegniese werk wat die eerste keer reg gedoen word omdat ons werklik omgee vir jou veiligheid, gemoedsrus en gemak.

Sterker, slimmer en gefokus op wat saak maak vir jou!

15/10/2026

Vir elke situasie staan ons gereed. Van deurlopende monitering tot vinnige reaksie, Neokor Sekuriteit hou jou gesin beskerm sodat jy kan fokus op dit wat die meeste saak maak.

Altyd Waaksaam | Altyd Gereed | Altyd Hier Vir Jou

📞 Kontak ons: 018 000 5297

🌐 Besoek ons webwerf: neokorsecurity.co.za

14/10/2026

Middag Lichtenburgers. Loer bietjie na die video van die week se uitsending van die Neokor-beheerkamer oor die huidige kragonderbrekings asook veiligheidswenke vir tye soos dié.

Bly waaksaam, bly veilig en weet dat Neokor Sekuriteit altyd hier is vir julle.

Opregte woorde van waardering wat ons ontvang van gewaardeerde kliënte beteken vir ons meer as wat ons kan sê! Wat ons d...
13/10/2026

Opregte woorde van waardering wat ons ontvang van gewaardeerde kliënte beteken vir ons meer as wat ons kan sê! Wat ons doen is nie net 'n werk nie, dit kom van 'n plek van ware omgee vir ons gemeenskap en ons mense!

Baie dankie Andre vir die deel hiervan, dit is vir ons 'n absolute eer en voorreg om vir jou en jou besigheid van diens te kan wees.

12/10/2026

Geen pad te grof, geen klippe te groot nie!

Ons het 'n fantastiese dag in die veld gehad tydens die GWM Valor Groep 4x4 dag! Dit was pure 4x4-krag, stof en goeie gees al die pad.

As trotse borge was Neokor daar om die aksie te ondersteun en te kyk hoe hierdie ysters die terrein aanvat. Waar daar avontuur is, is ons gereed!

09/10/2026

What regular cameras miss, heat reveals...

Whether it's pitch-black darkness, dense fog, or someone hiding in the bushes, Provision-ISR Thermal Cameras see through it all.

Why it’s a game-changer:

• Dual Vision: Optical video by day, thermal precision by night.
• AI-Powered: Built-in DDA™ Video Analytics spot humans and vehicles with zero guesswork.
• Active Deterrence: On-site strobe lights and audio alarms scare off intruders instantly.
• Early Fire Detection: Spots flames before they turn into disasters.

Don't leave your perimeter in the dark-contact Neokor Security for a quote today.

Address

17 Daniel Street
Lichtenburg
2740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Neokor Security posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Neokor Security:

Share