Abbastanza Selfsorg Loeriesfontein, Noord Kaap

Abbastanza Selfsorg Loeriesfontein, Noord Kaap Volledig toegeruste kombuis, 2 slaapkamers (1 dubbel en 2 enkel/dubbel), 2 badkamers (1 stort & 1 bad), sitkamer en studeerkamer. Diefwering voor alle vensters.

Vol DSTV en Wifi, binnebraai. Skoonmaakdienste en wasgoed kan gereël word teen ekstra koste.

29/07/2023

Kort dokkie oor die windpompmuseum in Loeriesfontein deur Attie Ge**er. Oorspronklik uitgesaai in 50/50 (SABC2).

25/04/2023
04/03/2023

Raindance ~ wild rose 🌹

Abbastanza het 'n Omsetter en battery in geval van beurtkrag.
19/02/2023

Abbastanza het 'n Omsetter en battery in geval van beurtkrag.

Kontak my vir 'n kwotasie.
17/09/2022

Kontak my vir 'n kwotasie.

Kom herlaai jou batterye in die rustige klein dorpie, Loeriesfontein. Neem 'n stappie terug in die verlede en besoek die...
17/09/2022

Kom herlaai jou batterye in die rustige klein dorpie, Loeriesfontein. Neem 'n stappie terug in die verlede en besoek die Windpomp Museum met sy baie interessante items van die verlede se leefwyse. Die Selfsorg Huisie is in 'n stil woonbeurt in Loeriesfontein en bestaan uit 'n goed toegeruste kombuis, 2 slaapkamers (1 dubbel en 2 enkel/dubbel), 2 badkamers (1 stort & 1 bad), sitkamer en studeerkamertjie. Diefwering voor alle vensters. Vol DSTV en Wifi, binnebraai. Skoonmaakdienste en wasgoed kan gereël word teen ekstra koste.

Address

Hodgsonweg 5
Loeriesfontein
8185

Telephone

+27825864427

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Abbastanza Selfsorg Loeriesfontein, Noord Kaap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Abbastanza Selfsorg Loeriesfontein, Noord Kaap:

Share