RPM Motor Repair Services

RPM Motor Repair Services All repairs and maintenance on all motor vehicles and trucks.

So vier ons 10 jaar se bestaan! Alles net genade van bo🙏 Anjelik Wilson Holtman En Zettie Fourie
03/09/2025

So vier ons 10 jaar se bestaan! Alles net genade van bo🙏 Anjelik Wilson Holtman En Zettie Fourie

20/04/2020

RPM sal van môre af 21 April weer oop wees. Ons het al die nodige dokumente om oop te wees.

01/09/2016

RPM Motor Repair Services is vandag 'n jaar oud! Ons wil net baie dankie sê vir al ons getroue kliente die afgelope jaar! Ons glo en bid vir nog 100 jaar saam met sulke great kliente!

23/09/2015

Baie, baie dankie vir almal se ondersteuning! So maak ons saam 'n span!

17/08/2015

Die besigheid open 1ste September. Hoop om met julle almal besigheid te doen. Groete Holtman en Johan.

Address

Louis Trichardt
0920

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RPM Motor Repair Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share