Malmesbury Sakekamer

Malmesbury Sakekamer Saam skep ons welvaart. Een van ons doelstellings is om sakelui in die gebied van byeen

Ontmoet ons lede!Johan Bester Ingenieurswerke is ’n gevestigde plaaslike onderneming wat trots is op gehalte vakmanskap ...
12/06/2026

Ontmoet ons lede!

Johan Bester Ingenieurswerke is ’n gevestigde plaaslike onderneming wat trots is op gehalte vakmanskap en uitstekende diens. Hulle spesialiseer nie net in algemene sweiswerk nie, maar vervaardig en herstel ook ’n wye verskeidenheid produkte – van oud tot nuut. Bring jou item en hulle sal hul bes doen om dit weer soos nuut te maak.
Hulle dienste sluit onder andere in:
• Vervaardiging, verkoop en installasie van diefwering
• Veiligheidshekke
• Elektroniese en handaangedrewe skuifhekke
• Palisade- en ClearVu-heinings
• Afdakke en carports
• Anti-roes behandelings soos powder coating en hot-dip galvanisering

Het jy ’n idee of projek wat jy wil verwesenlik? Johan Bester Ingenieurswerke help graag om jou visie ’n werklikheid te maak. Geen uitdaging is te groot nie – van die plaas tot die huis.

Kontak:
☎️ Aubrey Jordaan: 072 821 0569
☎️ Johan Jordaan: 079 725 7278
☎️ Morne Jordaan: 076 091 0762
☎️ Kantoor: 022 487 2051
✉️ [email protected]

Besigheidsure:
Maandag tot Donderdag: 07:30 – 16:00
Vrydag: 07:30 – 15:00

Maak seker jy bespreek jou plek vir Augustus se Derde Dinsdag-vergadering. Die spreker van die oggend is Lynne Kruger-Ha...
10/06/2026

Maak seker jy bespreek jou plek vir Augustus se Derde Dinsdag-vergadering. Die spreker van die oggend is Lynne Kruger-Haye, 'n fotograaf, afrigter en kunstenaar.
Ons het ook 'n heerlike tema wat deur die oggend geweef is: Swartlandse Teeparty - met 'n hoed of 'n jas of die mooiste skoen in jou kas!
Datum: 18 Augustus
Tyd: 07:45
Plek: Malmesbury Stadsaal
Kostes: R230 p/p
RSVP: 11 Augustus 2026
Bespreek jou plek via hierdie Google-vorm:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeaSOv7Rzm9pXWK916pL2udYD9HAj6CbstJFKFn6sOPEhxk9A/viewform

Meet our members!Today we are proud to introduce Le Minnie Attorneys Inc.Le Minnie Attorneys Inc is a dynamic law firm b...
08/06/2026

Meet our members!

Today we are proud to introduce Le Minnie Attorneys Inc.

Le Minnie Attorneys Inc is a dynamic law firm based in Malmesbury, specialising in criminal law, family law, civil litigation, and deceased estates administration.
Led by director Ilza Le Minnie, the firm is known for professional service, accessible legal advice, and a strong commitment to justice and community development.
They focus on assisting clients with integrity, compassion, and efficiency at every stage of their matter. With years of experience and a passion for people, they strive to provide practical legal solutions that make a real difference.
Le Minnie Attorneys Inc remains committed to excellence, accountability, and delivering high-quality legal services to the West Coast community.
Contact them on:
☎️ 022 001 0091 or 061 982 4437
⌨️ [email protected]
www.leminnieattorneys.co.za

Ontmoet ons lede!Vandag loer ons 'n bietjie in by Viola Loodgieters van Albie Viola.Hulle spesialiseer in kwaliteit-lood...
03/06/2026

Ontmoet ons lede!

Vandag loer ons 'n bietjie in by Viola Loodgieters van Albie Viola.
Hulle spesialiseer in kwaliteit-loodgietersdienste wat die volgende insluit:
•Konstruksie
•Stormwaterpype
•Warmwatersilinders
•Solar & Heat Pumps
•Dreine & Rioolstelsels
•Opknappings en Restourasies
•Lekkasies en ander herstelwerk
•Algemene Loodgietersdienste

As jy 'n loodgieter benodig, kontak Albie Viola gerus:
☎️084 592 8287
🖥️[email protected]

Borg 'n Prys & Bemark so jou produk & dienste! Of jy 'n solopreneur is of 'n gevestigde besigheid - skenk of borg 'n pry...
03/06/2026

Borg 'n Prys & Bemark so jou produk & dienste!

Of jy 'n solopreneur is of 'n gevestigde besigheid - skenk of borg 'n prys vir die trekking by Malmesbury Sakekamer Vroue-oggend 18 Aug 2026.

'n Geskenkbewys, produk, of finansiële skenking vir aankoop van pryse ter ondersteuning van plaaslike makers en dienste, ens. - Jou naam & besigheid word genoem tydens die trekking asook op Malmesbury Sakekamer se sosiale media platforms (as deel van die Vroue-oggend veldtog)

WhatsApp Ohna Nel vir navrae en reëlings rakende pryse - 076 4822 531.

PS Het jy al jou kaartjie bespreek?! Sien julle daar!

Die Swartland Municipality is gister by die Wes-Kaapse Innovasie-toekennings bekroon as wenner vir hul benadering tot on...
02/06/2026

Die Swartland Municipality is gister by die Wes-Kaapse Innovasie-toekennings bekroon as wenner vir hul benadering tot ontwikkeling in die streek. Dit is 'n bewys van hul toewyding tot doeltreffende dienslewering en ekonomiese groei. Deur ontwikkelingsaansoeke vinnig en doeltreffend te hanteer, word onnodige rompslomp verminder en word dit makliker vir beleggers en entrepreneurs om in ons streek te belê. Ons is trots op hierdie prestasie en sien uit na die voortgesette groei en ontwikkeling van ons streek.

Maak seker jy bespreek jou plek vir Augustus se Derde Dinsdag-vergadering. Die spreker van die oggend is Lynne Kruger-Ha...
28/05/2026

Maak seker jy bespreek jou plek vir Augustus se Derde Dinsdag-vergadering. Die spreker van die oggend is Lynne Kruger-Haye, 'n fotograaf, afrigter en kunstenaar.
Ons het ook 'n heerlike tema wat deur die oggend geweef is: Swartlandse Teeparty - met 'n hoed of 'n jas of die mooiste skoen in jou kas!
Datum: 18 Augustus
Tyd: 07:45
Plek: Malmesbury Stadsaal
Kostes: R230 p/p
RSVP: 11 Augustus 2026

Bespreek jou plek via hierdie Google-vorm:

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeaSOv7Rzm9pXWK916pL2udYD9HAj6CbstJFKFn6sOPEhxk9A/viewform

Maak seker jy bespreek jou plek vir Augustus se Derde Dinsdag-vergadering. Die spreker van die oggend is Lynne Kruger-Ha...
27/05/2026

Maak seker jy bespreek jou plek vir Augustus se Derde Dinsdag-vergadering. Die spreker van die oggend is Lynne Kruger-Haye, 'n fotograaf, afrigter en kunstenaar.
Ons het ook 'n heerlike tema wat deur die oggend geweef is: Swartlandse Teeparty - met 'n hoed of 'n jas of die mooiste skoen in jou kas!
Datum: 18 Augustus
Tyd: 07:45
Plek: Malmesbury Stadsaal
Kostes: R230 p/p
RSVP: 11 Augustus 2026
Bespreek jou plek via hierdie Google-vorm:

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeaSOv7Rzm9pXWK916pL2udYD9HAj6CbstJFKFn6sOPEhxk9A/viewform

Die Malmesbury Museum het met die afgelope stormweer groot skade opgedoen en die span is druk besig met opruimwerk. As j...
21/05/2026

Die Malmesbury Museum het met die afgelope stormweer groot skade opgedoen en die span is druk besig met opruimwerk. As jy kan hand bysit, kontak hulle gerus of loer in by die museum. Vele hande maak ligte werk.

Hi everyone!

Just a little check-in from us here at the museum.

We're okay. Tired, overwhelmed some days, but okay! We are moving forward, one day at a time.

We have had so many people asking questions about what happened, what the situation looks like now, and how things are going, so we thought we'd hop on here and answer some of the most frequently asked questions.

1. “Is the municipality actually helping?”

A big fat YES.

One of the most frustrating things we have heard this past week has been people asking, “Where is the municipality?” or “What are they even doing?”

Let me tell you - from the very first day of cleanup, when the museum was honestly still in complete chaos, the municipality has been there for us!!

Not a single day has gone by without someone from the municipality helping in some way. They have cleaned bathrooms and walkways, brought sandbags, moved heavy items, assisted with practical things, and helped the curator keep going when things literally felt impossible.

Honestly, we don’t even know how we would have managed without them. They have helped us immensely, and we are incredibly grateful.

2. “Are the Maggie Laubser paintings okay?”

Yes, they are!

The paintings were our absolute top priority on the night of the flood, and thankfully they were the first - and honestly the only things we managed to save quickly.

The team came to collect the paintings the very next day, and we are very relieved to say they are completely safe and unharmed.

They are 100% okay. (phew)

3. “How can we help?”

Right now, we are taking things one day at a time. We don’t even really have a structured plan to be honest.. Most mornings start with a strong cup of coffee and simply figuring out what needs to happen next.

So at this stage, there isn’t one specific way to help.

But, as difficult as it is to say, the reality is that financial support is probably the biggest help right now. We are facing a veeeeery long road ahead, and every bit truly helps more than you know.

Lastly, thank you.

Thank you to every single person who has popped in to say hello, helped us clean, sent messages, checked in, or simply showed kindness.

You have no idea how much the small things have meant this week. Even someone arriving with a simple McDonald’s coffee has genuinely made our day.

We have felt so supported, and we are unbelievably grateful.

We truly believe something good will come from this, even if we can’t fully see it yet. For now, we’re just showing up every day, working hard, and taking it step by step.

Thank you for walking this journey with us!

Vanoggend leer ons meer van arbeidsreg en beroepsveiligheid van Iustus se Deon van de Vyfer by ons maandelikse Derde Din...
19/05/2026

Vanoggend leer ons meer van arbeidsreg en beroepsveiligheid van Iustus se Deon van de Vyfer by ons maandelikse Derde Dinsdag-vergadering. Dankie aan almal wat bygewoon het!
Onthou ook om vroegtydig jou plek te bespreek vir ons Vrouemaand Derde Dinsdag met spreker Lynne Kruger-Haye, fotograag, afrigter en kunstenaar.
Datum: 18 Augustus
Tyd: 07:45
Plek: Malmesbury Stadsaal
Kostes: R230 p/p
RSVP: 11 Augustus 2026
Bespreek jou plek deur die Google-vorm te voltooi:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeaSOv7Rzm9pXWK916pL2udYD9HAj6CbstJFKFn6sOPEhxk9A/viewform

Address

Malmesbury
7300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malmesbury Sakekamer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Malmesbury Sakekamer:

Share