Hsp 0829661968

Directions Contact the business

Hsp 0829661968 Electric Fencing, CCTV Surveillance Systems, Alarms, Access Control and Motorised Gates both Sliding SECURITY INSTALLATIONS

18/05/2024
04/01/2024

Goeie middag aan al Harmse Security Projects kliënte

Neem asb kennis, weens my pa, Anthony, se onlangse afsterwe sal die besigheid toe wees tot verdere kennisgewing.

GEEN werk sal gedoen word, tensy ons u kontak of u die besonderhede hieronder kontak vir navrae nie.

Indien enige persoon by u opdaag om onder die besigheid te werk, kom hulle nie van ons af nie en ons word nie verantwoordelik gehou vir enige iets wat gebeur nie. Omdat dit nie deel is van Harmse Security Projects nie.

Vir enige navrae kontak my, of Johan Vorster, by die volgende kontak nommers:

082 969 1274
082 963 9230

Baie dankie vir u samewerking
Geseënde dag verder

Rus sag by Liewe Jesus my liefie ek gaan jou ontsettend baie mis love you always 💖
30/12/2023

Rus sag by Liewe Jesus my liefie ek gaan jou ontsettend baie mis love you always 💖

25/12/2023

Address

12B FRAME Street
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hsp 0829661968 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hsp 0829661968:

Shortcuts

Share