07/09/2026
πΎ βn Hart van omgee! ππ
Ons is ongelooflik trots op hierdie leerders wat as deel van hul Afrikaanse projek kos vir die DBV ingesamel en geskenk het. πΆπ±
Dankie dat julle sagte harte het vir diere wat βn bietjie ekstra liefde en sorg nodig het! πΎ