09/05/2024
"Hoeveel keer moet ek praat voor jy luister?!" Klink dit bekend?
Ouerskap hoef nie so 'n 'wild ride' te wees nie. My werk as ouer is 'to stand my ground', my kind se werk is om onder my outoriteit in te treë.
Hierdie kursus gee praktiese, werkbare strategië vir ouers oor verskille in TEMPERAMENT, hoe om jou GESAG terug te neem en hoe om te DISSIPLINEER MET DEERNIS.
Volgende aanlyn kursus begin 30 Mei. Donderdag 20:00-22:00
Bespreking: https://forms.gle/LyzFLZwUiW4ZCBUf7
Chanell Gleeson Beukes