BAY SIDE MINI Market

BAY SIDE MINI Market Heerlike biltong en Steak no 10, Health produkte no 9, Riblets food vir eet goed no 1, Bulbinella no 2, Tattoo's
Shop no 4, 2de Handset klere no 6 / 7

Baie welkom op ons blad - Bay Side Mini Mark

Kom besoek ons gerus in die Dorp! Mark straat 3, by die Checkers motor parkering en kom kyk wat se winkels ons als daar het. Vanaf lekker Biltong, Indiese disse en Ingelegde kerrie vis van "Fiela Vis" tot 'n Skulpie winkel en 'n Xpress Printing Shop van Netzone waar jy vinnig al jou fax, scan, copy en print kan doen en ook WiFi internet kan gebruik.

Dan kan jy ook 'n lekker koppie koffie kom geniet by Stephanus wat Bulbinella en Hoodia gesondheids produkte verkoop. En daar is nog 'n hele paar ander winkeltjies

Kom gesels met ons en versprei die woord! Ons hoop om julle daar te sien. Kyk ook uit vir ons nuwe Advertensie blad wat binnekort gedruk sal word. Oor die 10 000 "Kopieë" versprei gaan word elke maand. Indien jy sou belangstel om ook daarin te adverteer kan jy ons email op [email protected] vir meer inligting en pryse. Baie dankie
Geseende week vir julle almal

Address

9 MARKET Street, MOSSELBAY
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 02:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BAY SIDE MINI Market posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BAY SIDE MINI Market:

Shortcuts

Share