29/11/2015
Die ware rede waarom daar nie nou "Load-shedding" is nie - Kry maar dinge in plek soos :-
Gloeilampe - vervang met LED
Bestaande geyser kan omgeskep word na Son panele ( NIE Solar geyser)
Sekuriteits ligte wat van sonkrag en batterye werk
Gas stoof
Rig 'n buite kombuis in by braai area of lapa met houtstoof of 'pelet burner'
Sonkrag is nie so duur as daar by die regte mense gekoop word nie.
Kontak my vir meer advies en hulp - My sisteme han klein begin en met tyd aangepas word.
Hennie Hattingh - Elsotex Solar 071 009 2667
http://mybroadband.co.za/news/energy/146951-the-real-reason-why-there-is-no-load-shedding-in-south-africa.html
Energy analyst Chris Yelland reveals the real reason why Eskom was able to stop load shedding in recent months.