30/10/2026
Lefpa het die brandseisoen verleng en die brandverbod bly tot 15 November in plek weens die huidige hoë brandgevaartoestande. André Scheepers gesels met Sonop Ontbyt.
🎧 https://radiolaeveld.co.za/lefpa-verleng-laeveld-brandseisoen/
===============
*Volg 100.5FM se nuuskanaal hier:*
https://whatsapp.com/channel/0029Va4u1jwI1rcqli2evw3q
Hierdie onderhoud is deur die kliënte betaal.