Die Suid Afrikaanse reg

Die Suid Afrikaanse reg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Suid Afrikaanse reg, Business service, Noycedale, Nigel.

26/04/2023

Goeie naand enige iemand wat Raad soek op wat is jou regte Ek Kan help teen R1000

12/02/2023

Die is Nie Vir regsgeleerdes geskryf Nie hier Gaan jy Nie n stowwerige uiteensettings van die teoretiese beginsels oor n spesifieke onderwerp kry Nie. En jy sal oplet dat die Nie geskryf is kadawerstyl van regs handboeke nie. Want my Doel is Nie om n Naam te maak as akademikus Nie. Ek sal nooit die agterstand inhaal van Al die Klasse wat Ek op Universiteit gebunk het Nie in elk geval het Ek in my praktyk agtergekom dat verreweg die meeste regsprobleme van n man op straat Nie Gaan oor subtiele onderskeide of verwikkelde argumente Nie. Dis hoekom die Doel van die is om aan gewone mense n basiese gereedskapkissie te gee wat hulle in staat sal stel om n ietsie Meer van die binnewerk van die reg te verstaan en selfs om eenvoudige voorkomende regswerk te doen Die rede hiervoor is dat die meerderheid van die problem wat Ek in my praktyk sien, voorkom Kon word deur n Paar eenvoudige voorsorgmaat reels Soos om jou kontrak op skrif te stel, en te weet wat om daarin te sit. Of om te weet watter prosedure om te volg voor jy Nou werkers afdank of om Na n ongeluk n Paar fotos op jou selfoon te neem. Dit is dus Vir gewone mense Ek aanvaar wel dat JY darem n bietjie selfstandig Kan d**k maar Ek verwag Nie dat jy n Universiteit skwalifikasie in logika sal he om die te Kan verstaan Nie. Ek verwys jou Nie Na hofsake Nie behalwe as dit n sappige stories is, of n belangrike punt illustreer. Ek haal Nie uit handboeke aan nie, hoewel Ek aan die einde van die sessie n lysie opstelling in jou file sit. Wat jy sou Kon raadpleeg as jy Meer sou wou weet as wat jy hier sal kry. Die probeer Nie volledig of baie gedetailleerd wees Nie hier is dus niks in oor die lugvaartreg, die reg oor of iets Soos die Nie. Nee, Ek het eerder probeer om n oorsig te gee van daardie onderwerpe in die reg wat die gewone mense baie waarskynlik sal teekom maar is dit Nie waarskynlik sal teekom Nie maar is dit Nie gevaarlik.om net n bietjie van die reg te weet Nie? Wel JA en nee JA Soos wat dit gevaarlik is Nie.

12/02/2023

Almal Moet weet wat hulle regte is ( everyone needs to know there rights )

10/02/2023

Hello you Awesome people
The reason I step into this propersition I because not every one know it so I'm here to help all of you any kind of services

10/02/2023

Good day
Everyone do you know what your rights are or even if you don't know your rights in life this is something people need to know
I'm an a Advicer of rights book for your Appointments on this page I will also include all the services I provide

Address

Noycedale
Nigel

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27832076166

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Suid Afrikaanse reg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share