Jolene du Preez Fotografie

Jolene du Preez Fotografie Ek het 'n passie vir foto's neem en vir mense.

Die doel van my fotografie is om dit bekostigbaar vir ander te maak, om hul spesiale oomblikke vir ewig vas te lê.

19/11/2019
Het vandag die voorreg gehad om Monique Palm se babatee vir klein Lienke te kon afneem.
13/10/2018

Het vandag die voorreg gehad om Monique Palm se babatee vir klein Lienke te kon afneem.

Dankie Elsmari Ackerman dat ek dit vir jou kon doen
02/11/2017

Dankie Elsmari Ackerman dat ek dit vir jou kon doen

Anneke Snyman baie dankie dat ek jou dag op kamera kon vaslê
01/11/2017

Anneke Snyman baie dankie dat ek jou dag op kamera kon vaslê

01/11/2017

Nou ja mense ek was omtrent stil, maar inne die volgende dag of wat sit ek nuwe foto's op

01/03/2017
Annebelle se 4de verjaarsdag partytjie
20/12/2016

Annebelle se 4de verjaarsdag partytjie

'n Spontane gesin wat dit so lekker maak om hul foto's te neem
20/12/2016

'n Spontane gesin wat dit so lekker maak om hul foto's te neem

JT was 4 weke oud toe sy 1ste  foto's geneem is. Pragtige seuntjie
13/07/2016

JT was 4 weke oud toe sy 1ste foto's geneem is. Pragtige seuntjie

John-Theo was 4weke oud toe sy 1ste amptelike foto's geneem is. Pragtige klein seuntjie

Klein Abi was net 9 daggies oud toe ons haar foto's geneem het. So 'n pragtige klein poppie
13/06/2016

Klein Abi was net 9 daggies oud toe ons haar foto's geneem het. So 'n pragtige klein poppie

Binne 'n paar weke is baba John-Theo hier. Dit was 'n voorreg om hierdie mamma en pappa af te neem.
13/05/2016

Binne 'n paar weke is baba John-Theo hier. Dit was 'n voorreg om hierdie mamma en pappa af te neem.

Address

Nylstroom
0510

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jolene du Preez Fotografie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jolene du Preez Fotografie:

Share