10/09/2026
Die warmer maande lê voor en vir baie plase beteken dit dat pompe en waterstelsels weer harder gaan werk.
Nou is ’n goeie tyd om jou pomp, pype, aansluitings en waterdruk na te gaan.
’n Klein probleem nou is baie makliker om uit te sorteer as ’n pomp wat jou in die middel van ’n warm week in die steek laat.
Dawie Vos – 082 325 4910 | [email protected]
James Celliers – 061 142 6468 | [email protected]
Duncan Hunter – 082 770 2400 | [email protected]