24/08/2026
VARSGEPARS het onlangs die borduurwerk van hierdie pragtige kanselkleed vir die Hervormde Kerk Orania behartig.
Die kleed is met groot sorg deur Ina Peach gemaak, en ons was bevoorreg om met ons borduurwerk deel te kon wees van die finale produk.
Van kanselklede en tafeldoeke tot klere, pette en geskenke โ ons help graag om jou idees met kwaliteit borduurwerk tot lewe te bring.
๐๐ฌ๐๐ก๐๐ฉ๐๐๐ฉ ๐๐ฃ ๐ ๐ง๐๐๐ฉ๐๐ฌ๐๐ฉ๐๐๐ฉ ๐๐จ ๐ค๐ฃ๐จ ๐ฅ๐๐จ๐จ๐๐.
079 689 1985
๐ง [email protected]
๐ Stokkiesdraai Park, Orania
๐ Ons koerier landswyd