Veldnet Orania

Call Directions Website Contact the business

Veldnet Orania Gedryf deur diens. Gedefinieer deur spoed!
(1)

Goeie internet praat vanself! 💚📶 By Veldnet streef ons daarna om vir ons kliënte ’n beter internetervaring te bied. Dank...
16/10/2026

Goeie internet praat vanself! 💚📶 By Veldnet streef ons daarna om vir ons kliënte ’n beter internetervaring te bied. Dankie vir die terugvoer en vertroue, ons waardeer dit opreg! 🌿✨

⚡ Stadige internet kos tyd. Veldnet spaar dit.Van bekostigbare internetpakkette tot professionele netwerkondersteuning. ...
14/10/2026

⚡ Stadige internet kos tyd. Veldnet spaar dit.

Van bekostigbare internetpakkette tot professionele netwerkondersteuning. Ons hou jou verbind wanneer dit die meeste saak maak.
📶 Gedryf deur diens. Gedefinieer deur spoed.

📞 087 078 0752
🌐 www.veldnet.co.za

Van begin tot einde, nog ’n groot projek suksesvol afgehandel! 🔧📡Veldnet het onlangs ’n volledige projek by Bo-Karoo Opl...
09/10/2026

Van begin tot einde, nog ’n groot projek suksesvol afgehandel! 🔧📡
Veldnet het onlangs ’n volledige projek by Bo-Karoo Opleiding se Steenbok-koshuis voltooi. ’n Groot klomp werk, baie detail en goeie samewerking het uiteindelik ’n projek opgelewer waarop ons trots kan wees.
Veldnet. Betroubare verbinding, met toewyding gebou. 💻📡

🌐⚡ Wanneer spoed saak maak, maak betroubaarheid die verskil.Van internetpakkette tot netwerk-uitlegte en foutsporing – V...
07/10/2026

🌐⚡ Wanneer spoed saak maak, maak betroubaarheid die verskil.
Van internetpakkette tot netwerk-uitlegte en foutsporing – Veldnet hou jou verbind met diens waarop jy kan staatmaak. Want goeie tegnologie gaan nie net oor sein nie, dit gaan oor mense wat gereed is om te help.
📶 Gedryf deur diens. Gedefinieer deur spoed. 💚💛

Ons kliënte sê dit die beste! 💚📶By Veldnet is goeie internet net die begin. Ons streef daarna om elke kliënt met betroub...
05/10/2026

Ons kliënte sê dit die beste! 💚📶
By Veldnet is goeie internet net die begin. Ons streef daarna om elke kliënt met betroubare diens, vinnige ondersteuning en ’n glimlag te bedien.
Baie dankie, Ria, vir die mooi terugvoer! 🙌

29/09/2026

Baie geluk aan Ria Lyons, die wenner van die 2026 Veldnet Kompetisie, wat een jaar se gratis internet gewen het.

Baie dankie aan elkeen wat deel geneem het hierdie jaar. 🛜

Tevrede kliënte is ons beste bewys.By Veldnet lewer ons betroubare, stabiele internet en diens waarop jy kan staatmaak. ...
28/09/2026

Tevrede kliënte is ons beste bewys.

By Veldnet lewer ons betroubare, stabiele internet en diens waarop jy kan staatmaak. Dis hoekom ons kliënte aanhou kies vir gehalte en stabielitiet.
Skakel vandag en ervaar die nuwe standaard.

📡 Nog ’n Veldnet-installasie voltooi! 🌐Van die toerusting binne tot die verbinding buite, elke installasie word met sorg...
25/09/2026

📡 Nog ’n Veldnet-installasie voltooi! 🌐

Van die toerusting binne tot die verbinding buite, elke installasie word met sorg en aandag gedoen om jou verbind te hou. 💻📶
Veldnet bring vesel en draadlose netwerke na waar jy dit nodig het.

📞 087 078 0752

24/09/2026

🎉 KOMPETISIE TYD! 🎉

Wil jy graag ’n hele jaar se internet gratis wen? 🌐🔥
Vir slegs R30 kontant kan jy jou kans staan!

Of jy nou ’n nuwe Veldnet-kliënt is of reeds deel van die Veldnet-familie is, daar is ’n prys vir jou. 😉

📅 Kompetisieperiode: 28 Augustus – 28 September 2026
🎯 Trekking: 28 September 2026 om 12:00

Koop jou kaartjie, staan ’n kans en dalk is jou internet vir die volgende jaar op ons! 🚀

📞 087 078 0752
📧 [email protected]

23/09/2026

Address

Winkel 2, Afsaalgebou
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27673245276

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veldnet Orania posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Veldnet Orania:

Shortcuts

Share