Biorem Sentrale Streek

Biorem Sentrale Streek Vervaardigers van Melkvervangers, Probiotikas, Antioksidante, Veemiddels, Menslike Gesondheids Produkte

25/08/2026

Om jou skaap gereed te maak vir die volgende dekseisoen, is dit nodig om hulle kondisie te optimaliseer. BIOSIN* sorg dat voedselvertering optimaal is, veral na verskuiwings, nuwe kampe, weiding op reste ens. BIORED* teen inname van 3 mg per Kg (dit is ongeveer 150mg per 50 Kg dier, of 1 ,5 gram vir 10 diere in volvoer of deur ń lek) verhoog dit Vit A en E se effek in die liggaam dramaties. ATLANTC GOLD bevat die nodige onversadigde vetsure, Vit A en D3. Al 3 produkte lei tot optimale vrugbaarheid by manlike en vroulike diere.

Beskikbaar by u kooperasie, of skakel +27721782968.

01/08/2026
BIORED* is die produk waa**ee die boer sy vleisproduksie op die veld en in die voerkraal kan optimaliseer. Voerkoste ver...
28/06/2026

BIORED* is die produk waa**ee die boer sy vleisproduksie op die veld en in die voerkraal kan optimaliseer. Voerkoste verlaag en vleisopbrengs verhoog. Jy lewer ook ń smaakvoller vleis, nie verkleur nie, en ń langer raklewe. Slegs 200 gram per ton voer, terwyl jy jou vitamien insluiting met die helfte kan verminder! Meer inligting op www.biorem.co.za.
Vir produkbeskikbaarheif en grootmaat prysonderhandeling, stuur epos aan: nico@ biorem.co.za.

Biorem Biological Products manufactures probiotics and natural anti-oxidants to be applied in agricultural-, food- and cosmetic products.

19/05/2026

Jou ENIGSTE skakel tussen voer of weiding en jou dier plus sy prestasie, is die stand van die mikro-oeganismes in jou dier se spysverteringskanaal. (SVK)
Hulle moet optimaal funksioneer.
Aspekte wat dit beïnvloed, is siektes (wat juis kan ontstaan agv afname in SVK-organismes), antibiotika-behandeling en STRES.
STRES is die hoof oorsake van afnames, bv. vervoer, hantering, speen, ekstreme weer, voerkraal aanpassing ens.
BIOSIN* is 'n probiotika (eintlik 'n inenting van goedaardige organismes) wat die volgende eienskappe het:
1. Dit koloniseer (groei) onmiddellik;
2. Dit het 'n "nawerking", wat beteken dit kon 2 maande na 'n eenmalige dosering steeds effektief bewys word;
3. "Gebuffer" teen stres. Anders word dit ook negatief beïnvloed!
Die produk is relatief goedkoop (Tussen R6 en R7 vir 'n bees, so R2 viir 'n skaap) omdat jy 'n "kit" koop wat jy moet aanmaak. Jy betaal dus nie vir die vervoer van 'n vloeistof nie.
Die produk is Kooperatief beskikbaar sedert 1990, veilig en wetenskaplik beproef.
KOMMERSIëLE VOERKRALE KAN ONS DIREK SKAKEL.
Kontak ons telefonies by: 072 178 2968.
Epos: [email protected]

As jy dink aan Bek-en Klouseer, is dit wetenskaplik bewys dat die beste ondersteuning is die insluiting is van BIORED*, ...
09/05/2026

As jy dink aan Bek-en Klouseer, is dit wetenskaplik bewys dat die beste ondersteuning is die insluiting is van BIORED*, teen minder as R1.50 per dag.
Die tweede ding is die a**e diere se mikro-organismes wat tydend stres drasties verminder.
BIOSIN* is jou aangewese probiotika. On koste te bespaar maak jy dit self aan. Teen ń eenmalige R7 per dosis kry jy jou a**e dier se spysvertering weer op datum.
Koöperatief beskikbaar, of skakel die kantoor by +27721782968.
Tegniese inligting by www.biorem.co.za.

As jy bekommerd is oor BKS, dat jou beeste besmet is, of die risiko loop van besmetting, is BIORED* die produk om te geb...
30/04/2026

As jy bekommerd is oor BKS, dat jou beeste besmet is, of die risiko loop van besmetting, is BIORED* die produk om te gebruik. In Suid Korea is bewys dat ń polifenool die BKS virus beheer. BIORED* bevat ń ander maar hoër graad polifenool. Ń goeie produk om jou beeste te ondersteun teen BKS teen minder as R1.50 per dosis. Verkrygbaar by u kooperasie, of skakel ons by +27721782968.
Tegniese navrae: [email protected].

Die skade wat Bek-en-Klouseer finansiëel aanrig, is enorm. Die pyn wat die dier moet verduur, kan ons maar net dink. Hie...
24/04/2026

Die skade wat Bek-en-Klouseer finansiëel aanrig, is enorm. Die pyn wat die dier moet verduur, kan ons maar net dink.
Hier is "iets wat ons kan doen" aan die saak.
Om dit beter te stel: Iets wat jy MOET doen!
BIORED* (Reg no. V 20954) ondersteun herstel tydens virusinfeksies, verhoog immuniteit.(Teen minder as R1.50 per behandeling)
BIOSIN* (Reg no. G 1114) vul die mikrobioom aan wat gedurende hierdie stresperiode verlore gaan. (Eenmalig teen R7 per dosis)
Beide behoort by u kooperasie beskikbaar te wees, of skakel 072 178 2968.
Tegniese navrae by [email protected].

BIOSIN* is na al die jare steeds die produk wat by veral voerkrale, jou die beste opbrengs op ń relatiewe lae belegging ...
19/04/2026

BIOSIN* is na al die jare steeds die produk wat by veral voerkrale, jou die beste opbrengs op ń relatiewe lae belegging gee.
Nettowins verbetering van 24 tot 26% is keer op keer gemeet. Doodeenvoudig deur jou dier se verteringsorganismes aan te vul tydens stres soos vervoer en voerkraalaanpassing!
Teen ongeveer R2 per skaap en R6 per bees, skakel jy die frustrasie uit van swak aanpassing, siek diere, moontlike mortaliteite ens. Hierdie aansprake is deeglik getoets en op aanvraag beskikbaar. Kontak ons by: www.biorem.co.za.

Address

2A Jones Street
Oudtshoorn
6625

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biorem Sentrale Streek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Biorem Sentrale Streek:

Shortcuts

Share