10/06/2025
π Beste Pryse op Ruvoere, Kommoditeite & Meer! π
Ons bied topgehalte veevoer en landbouprodukte teen uiters mededingende pryse! πΎ
π’ Lusern & Grasbale:
β’ Klein lusern bale
β’ Big pack lusern bale
β’ Oulandsgras bale
β’ Teff bale
π’ Ruvoere & Kommoditeite:
β’ Soya
β’ Copra
β’ Katoenoliekoek
β’ Katoensaad
β’ Semels (Bran)
β’ Chop
β’ En nog vele meer!
π’ Kunsmis & Grondverbeteraars:
β’ Verskeie soorte kunsmis
β’ Landboukalk
β’ Gips
π’ Lusernsaad:
β’ SA Standaard Gesertifiseer vir optimale opbrengs en kwaliteit
β
Betroubare diens
β
Groothandel en kleiner bestellings welkom
β
Aflewering kan gereΓ«l word
π Kontak ons vandag vir βn kwotasie of om jou bestelling te plaas!