27/08/2026
DIE KLEURRYKE PLATTELAND WAG: Klein Karoo-wรชreld is โn bestemming soos min. Kom vind โn bietjie sielerus, delf in die dorp se interessante geskiedenis of jaag avontuur na. Hier is bรกie om na uit te sien!
๐ท Smullekker! Proe bekroonde plaaslike wyne en smul aan heerlike Karoo-kos.
๐ต Avontuurlustig? Klouter deur die Kangogrotte of verken die Swartbergpas per fiets.
๐ฆ Wildlewe โ Hier wag meerkat safariโs, wildsritte, olifant-ervarings en vele meer.
๐ Natuurskoon โ Geniet โn luilekker rit deur die skilderagtige Swartbergpas.
๐ญ Kultuur โ Stap deur die hoofstraat en bewonder die pragtige ou sandsteen geboue, besoek die dorpsmuseum en snuffel in die winkeltjies vir unieke aandenkings.
๐ฅ Gesellige kuier โ Geniet โn knetterende braaivleisvuur onder die Karoo-sterrehemel.
Bespreek gerieflik aanlyn by www.eldorado-oudtshoorn.co.za.
Karusa Wines & Craft Brewery Cango Wildlife Cango Caves Buffelsdrift Game Lodge Buffelsdrift Game Lodge Go 2 Oudtshoorn