01/06/2026
Vandag 40 jaar gelede het ma vir die eerste keer deur The Paint Pot se deure gestap! Ek was nog op skool en pa het by Ford Trekkers gewerk... hoe kon ons OOOOOOOOIT weet wat op ons wag, vandag eer ons ons kliente, ons gaan GROOT op die Maandag, sien julle nou-nou.