Die Oratorium Uitgewery

Die Oratorium Uitgewery Toegang tot die skoonheid en rykdom van die Geloofserfenis van die Katolieke Kerk in Afrikaans Wie is ons?

Die Oratorium Uitgewery dra daartoe by dat die Katolieke Christen se lewe verryk word deur die vele geestelike, liturgiese, opvoedkundige en pastorale publiskasies wat van tyd tot tyd uitgegee word. Deur ons publikasies streef ons voortdurend daarna om die volheid en rykdom van die Katolieke geloof uit te dra. Die Oratorium Uitgewery publiseer verskeie publikasies waarin die geloof, leerstellings

en die lewe van die Katolieke Kerk in Afrikaans verwoord word. DiƩ publikasies is gebasseer op die Heilige Skrif, die dokumente van die Tweede Vatikaanse Konsilie en die Universele Kategismus van die Katolieke Kerk. Die boeke en boekies bevat getroue Katolieke leerstelings; spreek lewenskwessies en -waarhede aan wat op die daaglikse lewe van toepassing en van belang is.

Address

Wolfweg 29
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27442039600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Oratorium Uitgewery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Oratorium Uitgewery:

Share